Innige Meegevoel


Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig ons innige meegevoel met die afsterwe van Charleen Meyer, oud-Jansie wat in 2015 gematrikuleer het. Ons gebede is met haar familie, naasbestaandes en vriende in hierdie moeilike tyd.

#ALGEMEEN #egjansen #Oudjansies

0 comments