Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Prysuitdeling 2021: AKADEMIE
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • 6 days ago

    Prysuitdeling 2021: AKADEMIE

    Baie geluk aan die volgende leerlinge met hulle puik prestasies: Gr. 8 Toppresteerder - Anlehné Smal Gr. 9 Toppresteerder - Lanique Steyn...
    12 views
    GRAAD 12-LEERDERS IN DIE AKADEMIESE TOP 10: KWARTAAL 1
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 16

    GRAAD 12-LEERDERS IN DIE AKADEMIESE TOP 10: KWARTAAL 1

    Baie geluk aan die volgende graad 12-leerders wat die Top 10 vir akademiese prestasie behaal het: 1. Henco Potgieter - 93,86 % 2. Kimé...
    23 views
    DIE MATRIEKS OORTREF HULSELF TYDENS RESTAURANT-AAND
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 9

    DIE MATRIEKS OORTREF HULSELF TYDENS RESTAURANT-AAND

    Deur Kyra Pratt Met hul finale Gasvryheidspraktiese eksamen om die draai, het die Hotelskool se matrieks op 5 April 2022 hul laaste...
    5 views
    LEES INSPIRASIE VIR JANSEN
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 6

    LEES INSPIRASIE VIR JANSEN

    Deur Kerry-Anne Beetge en Ewald Janse van Rensburg Miskien hou jy nie van lees nie. Aksie en spanning val dalk eerder in jou kraal – of...
    6 views
    GOEIEMIDDAG GRAAD 8’S
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 4

    GOEIEMIDDAG GRAAD 8’S

    Ons is baie bevoorreg om vandag ‘n bekende skrywer, Mev Annerle Barnard hier by ons te verwelkom. Sy skryf boeke vir tieners – in...
    14 views
    Akademie - Gasvryheids
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 21

    Akademie - Gasvryheids

    Juf. Lubbe se Gasvryheidsleerders leer vandag nuwe bak-en-brou tegnieke aan! #JansenAkademie
    47 views
    NMI-Noord-Suid Rugbytoernooi
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Mar 22

    NMI-Noord-Suid Rugbytoernooi

    Alle toeskouers is baie welkom by die NMI-Noord-Suid Rugbytoernooi. Kaartjies kan by die hekke of aanlyn gekoop word. Die wedstryde word...
    102 views
    Baie geluk aan ons Matriek Toppresteerders!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Feb 7

    Baie geluk aan ons Matriek Toppresteerders!

    27 Januarie 2022 het Mnr. De Beer al ons Top Matriek Akademiese presteerders wat onderskeidelik 4-6 onderskeidings behaal het,...
    106 views
    Aandag Matrieks van 2021!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jan 19

    Aandag Matrieks van 2021!

    Matriekuitslae kan Vrydag, 21 Januarie 2022, van 08:00 af by die skool se Ontvangskantoor afgehaal word.
    127 views
    Hoofleiers 2022
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Oct 26, 2021

    Hoofleiers 2022

    Deur Chanté Aucamp en Nushka Smith Die Jansieraad van 2022 het vanaf Vrydag 15 Oktober tot Sondag 17 Oktober hulle leierskamp by Camp...
    223 views
    Holy Moly
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Oct 23, 2021

    Holy Moly

    Deur Chanté Aucamp 6.02 × 10²³… Avogadro se getal, ook bekend as Mol. Op die 23 Oktober 6:02 word Mol Dag in Chemie-wereld gevier. Hoekom...
    116 views
    DIE JANSEN BOM
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Oct 15, 2021

    DIE JANSEN BOM

    deur Chardonnay du Toit Hy kom, hy kom…Die Jansen Bom! Teen die muur by die hokievelde pronk hierdie kunswerk. Ek het die voorreg gehad...
    124 views
    BORGE IS BELANGRIK
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Sep 8, 2021

    BORGE IS BELANGRIK

    BORGE IS BELANGRIK: Panarottis East Rand Mall Baie dankie aan Panarottis East Rand Mall wat ons TOP 10-akademiese leerders bederf het!...
    63 views
    BORGE IS BELANGRIK
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Sep 8, 2021

    BORGE IS BELANGRIK

    BORGE IS BELANGRIK: Daleen - Daleens Properties - East Rand Ons wil net baie graag dankie sê aan Daleen vir die borg van hierdie...
    43 views
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Aug 31, 2021

    IN ‘n NEUTEDOP

    deur Reinardt Werner Visarende en Jansie trots, een in dieselfde. Die Afrikaanse visarend is wêreldwyd bekend as 'n simbool van krag en...
    132 views
    DRAMA, DRAMA, DRAMA
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Aug 27, 2021

    DRAMA, DRAMA, DRAMA

    Deur JOANIQUE DU TOIT Is drama jou forté? Kom leef jou talente uit en sprei jou vlerke! Neem aan enige die volgende Kunswedstryde deel. ...
    54 views
    Graad 8 2022 Inskrywings
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Aug 6, 2021

    Graad 8 2022 Inskrywings

    Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het die aansoektydperk vir aanlyntoelatings vir 2022 vir graad 1 en 8 amptelik aangekondig....
    121 views
    NEEM KENNIS
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jun 28, 2021

    NEEM KENNIS

    Hierdie kennisgewing vervang ons inligtingsbrief wat vanoggend uitgestuur is: Na aanleiding van die Minister van Onderwys se...
    75 views
    Eerste kwartaal toetsrooster
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Mar 24, 2021

    Eerste kwartaal toetsrooster

    NB: Sien omsendskrywe aangaande die toetsreeks op ons webblad: https://www.egjansen.co.za/toetsrooster
    169 views
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Mar 11, 2021

    NEEM KENNIS

    A.g.v. geskeduleerde beurtkrag (17:30-20:30) asook Covid-regulasies, moet ons vanaand se prysuitdeling tot verdere kennisgewing uitstel....
    37 views
    1
    2345

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg
    Boksburg
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.