Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    WIE ROCK DIE MEESTE?
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 5, 2020

    WIE ROCK DIE MEESTE?

    Hier is E.G. Jansen se musiekvideo - Welkom terug matrieks en graad 7's! #MX20 #WieRock #EGJansen #Concordia
    63 views
    MATRIEKS 2020 JULLE ROCK!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 5, 2020

    MATRIEKS 2020 JULLE ROCK!

    Saam sal ons dit deur Covid maak! Sterkte aan elke Corrie en Jansie vir Maandag. #MX20 #WieRock #EGJansen #Concordia
    32 views
    WIE ROCK DIE MEESTE?
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 4, 2020

    WIE ROCK DIE MEESTE?

    Hiermee aanvaar Dr. E.G. Jansen mnr. Blignaut, hoof van Laerskool Concordia, se uitdaging om 'n musiekvideo te maak om die graad 7's en matrieks van 2020 terug te verwelkom. Kom ons kyk wie rock die hardste! #MX20 #WieRock #EGJansen #Concordia
    32 views
    WORD 'N HELD, KIES JANSEN
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 5, 2020

    WORD 'N HELD, KIES JANSEN

    #SuperJansen #EGJansen #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    37 views
    Kloklui Foto's
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 5, 2020

    Kloklui Foto's

    Die gr. 8-arende het op 29 Januarie die klok gelui as simbool van verwelkoming. E.G. Jansen deel graag die gebeurtenis met almal. Hierdie pragfoto's is geneem deur Alberta Els #Kloklui2020 #SuperJansen #JansenArende #Graad82020 #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    62 views
    DIS TYD... DROOM GROOT, DROOM JANSEN
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 4, 2020

    DIS TYD... DROOM GROOT, DROOM JANSEN

    #SuperJansen #EGJansen #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    32 views
    JANSEN KANTIEN - kuierplek vir almal!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2020

    JANSEN KANTIEN - kuierplek vir almal!

    Almal is welkom by ons kantien tydens pouses en naskool! Heerlike kos en atmosfeer! #JansenKantien #JansenArende #SuperJansen #ALGEMEEN #egjansen #Sosiaal
    15 views
    Kom kuier by CVS!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2020

    Kom kuier by CVS!

    Almal word uitgenooi om Donderdae by EGJ se CSV-groep te kom kuier! Tweedepouse in die saal, sien julle daar! CSV-groete. #CSVByJansen #CSV #egjansen #ALGEMEEN
    21 views
    KLOKLUI-TRADISIE 2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 29, 2020

    KLOKLUI-TRADISIE 2020

    Jaarliks lui al die gr. 8-arende, die klok as simbool van verwelkoming by E.G. Jansen. Hierdie jaar se gr. 8-kloklui-tradisie vind plaas vanoggend 29 Januarie om 07:30. Die gebeurtenis word direk uitgesaai deur EGJ se populêre Jansen TV en ook gefotografeer deur Alberta Els! Skakel in en wees deel van die verrigtinge: https://digitv.co.za/ #Kloklui2020 #DigiTV #JansenTV #JansenArende #Graad82020 #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    22 views
    BELANGRIKE KENNISGEWING
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 23, 2020

    BELANGRIKE KENNISGEWING

    #ALGEMEEN #egjansen
    38 views
    Mnr. en Mej. Jansie DVD's nou beskikbaar!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 2, 2019

    Mnr. en Mej. Jansie DVD's nou beskikbaar!

    'n DVD van Mnr. en Mej. Jansie is beskikbaar by die finansieële kantoor teen R150 elk. #MnrenMejJansie #DVD #Sosiaal #egjansen
    28 views
    My Japan Opvoering
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 2, 2019

    My Japan Opvoering

    GRAAD 11 leerlinge word herinner aan die My Japan opvoering op 12 Julie. Jy moet asseblief jou R 80 so gou as moontlik by die finansiële kantoor inbetaal, of deur die internet met verwysing: My Japan. Dankie Afrikaanse Departement #Akademie #egjansen
    39 views
    Innige Meegevoel
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 18, 2018

    Innige Meegevoel

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig ons innige meegevoel met die afsterwe van Charleen Meyer, oud-Jansie wat in 2015 gematrikuleer het. Ons gebede is met haar familie, naasbestaandes en vriende in hierdie moeilike tyd. #ALGEMEEN #egjansen #Oudjansies
    131 views
    Akademie: Moldag 2018
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 24, 2018

    Akademie: Moldag 2018

    E.G. Jansen vier weer vroegoggend moldag op 23 Oktober met 'n paar eksperimente. Moldag herdenk Avogadro se nommer (1mol= 6,02 x 10 tot die mag 23 / 6,02 x 1023), wat 'n basiese meeteenheid in chemie is. Dis ook waar die dag vandaan kom - 23 Oktober om 06h02 Moldag is geskep om belangstelling in chemie te bevorder. Skole regoor die wêreld vier hierdie dag met verskeie aktiwiteite wat verband hou met chemie en / of mol. #Moldag2018 #ChemieByJansen #Akademie #egjansen
    14 views
    INSTAGRAM
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 24, 2018

    INSTAGRAM

    Volg ons op Instagram: https://www.instagram.com/dregjansen/ #Instagram #JansenOpInstagram #ALGEMEEN #egjansen
    19 views
    Hammond Pole Prokereurs
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 15, 2018

    Hammond Pole Prokereurs

    Ons bied gratis testamente aan vir enigeen wat ons kontak. Ondersteun ons borge - Hammond Pole Prokereurs: Tel: 011 874 1800 #OnsBorgeIsBelangrik #EGJansen #HammondPole #Borge #ALGEMEEN #egjansen
    9 views
    Century 21
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 15, 2018

    Century 21

    Ondersteun asseblief ons borg, nl. Century 21 Hulle skou hierdie Sondag, 16 September van hulle eiendomme. http://century21.evlink9.net/public/messages/view-online/qi9Wb60eg1hVFjfD/DJGVrSZXkpNN9M2P/az4c9D3x26XwxC7T #OnsBorgeIsBelangrik #EGJansen #Century21 #Borge #egjansen #ALGEMEEN
    7 views
    Die Arend Koerant
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 7, 2018

    Die Arend Koerant

    Januarie - Augustus 2018 E.G. Jansen se nuus in een publikasie. Laai die volledige koerant hier af... https://www.egjansen.co.za/die-arend-koerant #ALGEMEEN #KunsKultuur #egjansen
    21 views
    Yaris aanbieding
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 6, 2018

    Yaris aanbieding

    Hierdie is 'n uitstekende aanbieding op die nuwe Toyota Yaris by East Rand Toyota. Ondersteun ons borge: Tel: 011 841 1700 #OnsBorgeIsBelangrik #EGJansen #Toyota #Borge #egjansen #ALGEMEEN
    4 views
    2019 Hoofleiers en Onderhoofleiers:
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 29, 2018

    2019 Hoofleiers en Onderhoofleiers:

    Baie geluk aan die volgende leerders wat as hoofleiers en onderhoofleiers verkies is vir 2019 Hoofseun: Franco Enslin Hoofdogter: Bernice Swartz Onderhoofseun Akademie: Reon Jordaan Onderhoofdogter Akademie: Noëlene Swanepoel Onderhoofseun Sosiaal: Dian Coetzee Onderhoofdogter Sosiaal: Calista Clark Onderhoofseun Kultuur: Emile Welgemoed Onderhoofdogter Kultuur: Vinette Joubert Onderhoofseun Sport: Jason Gregory Onderhoofdogter Sport: Simoné Bence #Jansieraad #HoofE
    88 views
    1
    2345

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.