WINTERSPORT VERGADERING
Geagte Ouers U word uitgenooi na 'n belangrike Wintersport-vergadering vir alle ouderdomsgroepe: DATUM: Woensdag - 26 Februarie 2020...
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Tennis kan jou beroep word...
Roger Federer is die voorloper van alle manstennisspelers in terme van die hoogste loopbaanprysgeld. Hy het op 28 Augustus 2017, $ 107,780,560 (R1,439,781,306) Amerikaanse dollar verdien.
​
Tennis kan 'n baie belowende beroep wees. Om vir die skool te speel, gee jou die geleentheid om jou tennis na 'n volgende vlak te neem. Probeer skooltenniskompetisies as 'n pad na sukses.
​
​
4 x Tennisbane + ‘n oefenbaan
​