Skaaknuus: Nasionale Skaakkampioenskappe-Uitslae
Baie geluk aan Devon Smit wat die trofee ontvang vir die beste internasionale speler by die Nasionale Skaakkampioenskappe. Hy wen 6.5...
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Skaak ontwikkel jou breinspiere...
Die speel van die spel van skaak op 'n gereelde basis kan lei tot buitengewone geheue vaardighede. Skaak help ook om die konsentrasie en akademiese prestasies van leerders te verbeter. Verder help dit om Alzheimer te voorkom, dit oefen albei kante van die brein en verhoog kreatiwiteit.
​
Juis daarom het E.G. Jansen 'n baie sterk skaakspan . Ons is dan ook gereeld deel van die finale distrikkampioenskappe.
​
​
​
1 x Buitelugskaakbord
​