top of page
Jansen Banner.png

KRIEKET

Individuele spansport...

 

Soos rugby en hokkie is krieket 'n spansport, maar op n ander manier. Hier is individuele vertonings - kolfwerk en boulwerk en soms ook veldwerk - van kardinale belang en 'n span se oorwinning of nederlaag kan bepaal word deur slegs een speler.

Juis om dié rede leer krieket jou om as 'n span mekaar te motiveer. Jy is net so goed soos wat jou spanmaat is. Is hy af die dag, dan is jou span af.  Krieket gaan oor die saamspeel van individue, en die geheim van 'n goeie wedstryd is om jouself te geniet, terwyl jy jouself druk tot beter hoogtes sonder om te vergeet dat jy deel is van 'n span.

Fasiliteite:

  • 2 x Volle krieketvelde + 9 x krieketnette​

Direkteur - KRIEKET

Mnr. J. Groenewald

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: navrae@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg 97,
Boksburg-Wes
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.

bottom of page