Krieketuitslae 2


EG COLTS vs Marais Viljoen Colts. Marais Viljoen 88/5 na 20 Beurte. EG 89/5 na 17.1 beurte. EG wen met 5 paaltjies. EG1 vs ALBERTON HIGH 1. Alberton High 36 almal uit. Jaydon Markus 2/2 EG 41/0. Sheldon Diemieniet 19* EG wen met 10 paaltjies. Jansengroete, Jannie Groenewald Krieketdirekteur #Krieket2020 #KrieketByJansen

#Sport #Krieket

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport

 
<