Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.
Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.
SPYSENIERING EN TOERISME (S & T)
S & T is ‘n verrykingsvak in gr. 8 & 9 en dien as bekendstelling vir Toerisme, Gasvryheid en Verbruikersdienste wat in gr. 10 – 12 geneem kan word. Hierdie vakke word by ons Hotelskool aangebied.
Spyseniering
Waarvan leer jy?
-
Spyskaarte
-
Sjef werk
-
Bediening in restaurante
-
Kombuisorganisasie
-
Voedsel- en drankbestuur
Beroepsgeleenthede
-
Professionele chef
-
Funksiekoördineerder
-
Hotelbestuur
-
Eie onderneming
-
Privaat spyseniering
Toerisme
Waarvan leer jy?
-
Ikone van die wêreld
-
Ekotoerisme
-
Provinsies & kulture
-
Wêrelderfenisgebiede
-
Nasionale Parke
Beroepsgeleenthede:
-
Reisagent
-
Hotelbedryf
-
Wildbewaarder
-
Konferensieorganiseerder
-
Lugwaardin
-
Toergids
LE PETIT RESTAURANT
Le Petit Restaurant is ons eie gesellige restaurant wat bestuur word deur die Hotelskool. Hierdie restaurant is ingerig om troues, verjaarsdae, reünies, enige onthale of partytjies aan te bied. Daar is flinke diens deur ons eie leerlinge, wat weer help met hulle praktiese ure wat ingewerk moet word.
Kom stel u eie spyskaart op. Sien hieronder vir keuses. Smaaklike geregte teen billike pryse...
Verdere reëlings:
-
Pons: R30 per beker
-
Venuegeld: R800 betaalbaar by BESPREKING. NIE terugbetaalbaar in die geval van kansellasie nie.
-
Tafeldoeke en overlays ingesluit
-
Minimum van 30 gaste
-
GEEN EIE DRANK
-
Kontantkroeg beskikbaar
-
Blomme ekstra
-
50% deposito by bespreking
-
10% fooitjie op totale bedrag vir leerders
-
Finale betaling 1 dag voor die funksie
-
Op aanvraag kan enige geregte bygevoeg word
Kontakpersone:
Sanette Lubbe: 074 897 8051
Marlize Burger: 072 827 2505
Bankbesonderhede
ABSA Eastland
Takkode: 630 442
Rek. No: 230 390 126
NB: NB: BEVESTIG OF KANSELLEER ASB BINNE 2 WEKE
LE PETIT CHEF RESTAURANT - ONTBYTSPYSKAART
SPYSKAART
R70.00 p.p.
VRUGTEGEREG: (Kies 1)
Muesli, Jogurt en Vars Vrugte
Muesli, Jogurt en Gestoofde Vrugte
Vars Vrugte en ‘n Verkskeidenheid Koue Vleis
Gaansoorte Met Warm en Koue Melk en Vars Vrugte
PROTEIENGEREG: (Kies enige 4)
Roereier
Gebakte Eier
Geposjeerde Eier
Eier In Poloniebakkies
Kerrie Eiers
Wors (Gebraai)
Kaaswors
Geurige Maalvleis
Spekrepies
Haddock In Sous
Quiche (Sampioene, Spinasie & Feta, Tuna)
Hoenderlewertjies
Paptert
Skilpadjies
Maalvleisrol
Pannekoek Met Vulsel
STYSEL: (Kies Enige 3)
Roosterbrood (Wit & Bruin)
Gewone Brood (Wit & Bruin)
Franse Roosterbrood
Oop Geroosterde Kaas & Tamatiebroodjies
"Savoury Drop Scones"
Potbrood
Plaatkoekies
Pannekoek
Muffins
INGESLUIT:
Kaas & konfyt
Koffie & Tee
LE PETIT CHEF RESTAURANT - LIGTE ETES
SPYSKAART 1
R80.00 p.p.
Cujan Hoenderrepies
OF
Varkvleisrepies
Uitpakslaai Met Sous
Roomys
Sjokoladesous
OF
Malvapoeding
Vla
SPYSKAART 2:
R 70.00 p.p.
Quiche (2 per persoon)
Tuinvars Slaai
Roomys
Sjokoladesous
OF
Malvapoeding
Vla
VOEDSELKEUSE VIR 2 OF 4 GANG ETE
SPYSKAART
Prys word bepaal volgens KEUSE van die geregte wat u kies en kan wissel tussen R120.00 – R150.00 p.p.
SOP EN VOORGEREGTE: (Kies 1)
Sop (Eie Keuse)
Vrugtekelkie
Aspersies En Sous
Patees & Brode
Hoenderlewertjies
BBQ Hoendervlerkies
Cujan Hoenderslaai
Parmaham & Spanspek
Quiches (Eie Keuse)
Advokado Ritz
Biltongvoorgereg
Koue Vleise
Viskelkie
Gerookte Salm
Skelvis Mornay
VLEISSOORTE: (Kies 1, 2 of 3)
Silverside Skywe
Beestong
Beesstert
Bees Fillet
Beesrol
Beef Wellington
Frikadelle (Bruinsous)
Varkboud
Varkschnitzel
Varknekskywe
Vark Fillet
Varkrol
Kerriegeregte
Frikkadelle (Pynappelsous)
Skaapboudskywe
Skaapbladskywe
Lamsrol
Bobotie
Herderspastei
Verskeie Bredies
Hoenderschnitzel
Hoenderporsies
Hoenderpastei
Hoender A-La-King
Lasagne
Stroganoff
Goulash
STYSELGEREGTE: (Kies 1 of 2)
Rys (Wit, Bruin, Geel, Gegeur)
Aartappels (Gebak, Kapok, Roomgereg)
Stampmielies
Pasta
Mieliegruis
Koes-Koes
Koring
Broodsoorte
GROENTE: (Kies 2, 3 of 4)
Groenbone
Soetpatats
Blomkool
Filopatats
Broccoli
Mielies
Roomspinasie
Ertjies
Pampoentert
Pampoenpoffers
Gebakte pampoen
Gevulde skorsies
Brusselse spruite
Babymarrows
Ratatouille
Soetwortels
SLAAIE: (Kies 1 of 2)
Uitpakslaai
Aartappelslaai
Mengelslaai
Tamatieslaai
Komkommerslaai
Waldorfslaai
Waatlemoen & Spanspekballetjies
Noedelslaai
Uieslaai
Rysslaai
Couscousslaai
Wortel & Pynappel
Koperpenniewortel
Koolslaai
Koringslaai
Broccoli & Blomkoolslaai
Beetslaai
Kerriebone
Sousbone
Driebone slaai
NAGEREGTE: (Kies 2, 3 of 4)
Malvapoeding
Roly Poly
Sagopoeding
Souskluitjies
Broodpoeding
Wortelkoek
Lemon Meringue
Kaaskoek
Roompoffers
Tiramisu
Crepe Suzette
Meringues
Roomys
Vrugteslaai
Sjokolade mousse
"Creame caramel"
Triffle
Peppermint Crisptert
Brandewyntert
Melktert
Appeltert
LE PETIT CHEF RESTAURANT - SPYSKAART VIR SPITBRAAI
SPYSKAART
R100.00 – R140.00 p.p.
A: VLEIS: (Kies 2)
Bees
Skaap
Hoender
Vark
B: BYGEREGTE: (Kies 3)
Aartappeltjies
Uitjies
Sampioene
Paptert
Pap en sous
C: SLAAI: (Kies 3)
Uitpakslaai
Aartappel
Sousbone
Couscous
Noedelslaai
Waatlemoen & Spanspekballetjies
Mengelslaai
Kerriebone
Koolslaai
Rysslaai
Brokkoli & Blomkoolslaai
Wortel & Pynappel
Beet
Kerrieperskes
Koringslaai
D: NAGEREGTE:
Roomys
Sjokolade Mousse
Triffle
Malvapoeding
Kaaskoek
Vrugteslaai
Pere In Rooiwyn
Meringues
Broodpoeding
Cremé Caramel
Appeltert
Brandewyntert (Tipsy)
Roly Poly
Sagopoeding
Souskluitjies
Lemon Meringue
Tiramisu
Wortelkoek
Melktert
Pepperment Crisp Tert
Crépes Met Soet Vulsel
LE PETIT CHEF RESTAURANT - ETE MET EENBAK GEREG
SPYSKAART
R80.00 p.p.
Eenbak gereg
Broodjie
Slaai
Roomys
Sjokeladesous
OF
Malvapoeding
Vla
Maak ‘n keuse uit een van die volgende:
-
Hoenderpastei
-
Geurige Mykanos Hoender (Peppers & Kaas)
-
Chicken A-La-King
-
Eenbak Maalvleisgereg
-
Kerrie en Rys
-
Italiaanse Pasta Skottel (Worsies & Kaas)
-
Maalvleis Lasagne
-
Vis Lasagne