top of page
Jansen Banner.png

SOSIALE MEDIA KOMMUNIKASIE-KANAAL

VORM VIR DATA-OORDRAG

Vul asseblief hierdie vorm in as u met die kinders, ouers of albei via een van ons talle platforms wil kommunikeer.

​

Hierdie kanaal is daarop gemik om inligting oor te dra vir plasing op ons sosiale media-platforms. As jou leerder of span 'n groot prestasie behaal het wat jy graag op ons sosiale media wil deel, sal ons graag daarvan wil weet.

 

Neem kennis dat u boodskap wel deur 'n goedkeurings proses moet gaan voordat dit gepubliseer sal word.

 

Indien u 'n 'n advertensie wil plaas, vra ons dat u 'n e-pos aan Chrizanne (Bemarking@egjansen.co.za) stuur. Advertensies is betaalbaar.

DATA-OORDRAG VERSOEK

Foto
Dokument

Dankie!

Toep!.png
qr-code.png
qr-code (1).png
bottom of page