Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

NETBAL
Ons is 'n span...
Die spel van netbal laat nie toe dat enige individuele speler onafhanklik funksioneer nie. Dis dan ook 'n grondbeginsel van E.G. Jansen se netbal. Elke netbalspan moet saamwerk om aan te val en te verdedig.
Netbal by E.G. Jansen leer jou nie net vaardigehede soos koördinasie, om te fokus, deursettingsvermoë en die ontwikkeling van jou strategiese denkvermoë nie, maar dit fokus ook daarop om jou te laat presteer op ander terreine van jou lewe.
Netbal is in ons gene... dis 'n leefwyse.
Fasiliteite:
-
10 x Netbalbane + klubhuis + eerstespankamer