WINTERSPORT VERGADERING

Geagte Ouers U word uitgenooi na 'n belangrike Wintersport-vergadering vir alle ouderdomsgroepe: DATUM: Woensdag - 26 Februarie 2020 TYD: 18:15 PLEK: Skoolsaal Jansengroete. Anton Lubbe Adjunkhoof Sport #Sport2020 #SportByJansen

0 comments

Recent Posts

See All