top of page
Jansen Banner.png

LANDLOOP

Landloop verbeter jou bui.

 

Afgesien van die gesondheidsvoordele wat landloop jou kan bied, kan hardloop jou selfvertroue bou, jou stres verlig en selfs depressie elimineer.

 

Binne slegs 'n paar minute se draf begin die brein endorfiene vrystel wat op 'n natuurlike wyse jou bui verbeter. Hardlopers word dus fikser en gelukkiger... hierdie foto's sê dit alles:

​

​

Direkteur - ATLETIEK / LANDLOOP

Mnr. P. Komapgnie

Please reload

bottom of page