PRYSUITDELING 2019 -SPORT - NETBAL


Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Aanvallende Speelster 2019: Juarica Gullet Beste Junior Verdedigende Speelster 2019: Nadia Vosloo Beste Junior Speelster 2019: Michelle Vorster Beste Senior Aanvallende Speelster 2019: Desonia van Rooy Beste Senior Verdedigende Speelster 2019: Liame de Lange Beste Senior Speelster 2019: Alyssa Trahms #Netbal2019 #Toekennings

#Netbal #Sport

0 comments

Recent Posts

See All