Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

RUGBY
Elke speler stel 'n voorbeeld...
Rudi was vir 12 jaar betrokke by Glenwood High School en daarna vir 2 jaar by Pretoria Boys High. Hy was verder ook betrokke by die Sharks O/21-span se afrigting en is tans betrokke by TUKS se eerstespan afritgting. Hy het ook vir 3 jaar lank afrigting gegee vir die Sharks Cravenweek spelers.
Rudi is ook een van min afrigters in Suid-Afrika wat 'n vlak IRB-3 rugbyafrigter opleiding het.
​
Rudi het die volgende doelwitte vir sy rugbyspanne: "Ek wil hê die rugbyspelers moet 'n voorbeeld stel en goeie rolmodelle wees." Hy glo verder dat dissipline baie belangrik is en hy is hier om 'n verskil in die spelers se lewens te maak.
​
Fasiliteite:
​
-
Hoofveld met spreiligte (Atletiek en Rugby)
-
3 x Rugbyvelde + klubhuis + eerstespankamer
​

Direkteur- RUGBY
Mnr. R. Dames