WILDEKLAWER UITGESTEL
Die Absa Wildeklawer Sport-toernooi, wat jaarliks sorg vir ’n ekonomiese inspuiting van miljoene rande vir Kimberley, is weens die Koronavirus onbepaald uitgestel.
https://find-it.co.za/2020/03/16/absa-wildeklawer-sport-toernooi/
