RUGBY-TELLING

Rugby-tellings na Saterdag se opwindende rugby op Loftus Versveld.


Soos reeds in 'n vorige berig, het Hoërskool Dr. EG Jansen se eerstespan sy seisoen met 'n gemaklike sege van 65-0 oor 'n Uitnodigings XV-tal afgeskop.


Die res van E.G. Jansen het uitgedraf teen Hoërskool Waterkloof:


E.G. Jansen vs Waterkloof

2des 45-5

3des 59-7

4des 19-5

16A 27-26

16B 5-17

15A 0-24

15B 19-12

14A 14-15

14B 8-14


Baie geluk met hierdie eerste wedstryde se tellings. Ons sien uit na die seisoen.


Jansengroete.

Rudi Dames

Rugbydirekteur


#RugbybyJansen #Rugby2020




0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon. #JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.