Om sosiaal te verkeer is die kern van ons menswees. Ons kuier gereeld saam by funksies soos:

Sosiale Nuus

November 8, 2019

Ondersteun asseblief een van EGJ se groot borge van Mnr. en Mej. Jansie:

Leading Lady SA spesialiseer in die volgende

• Caviar-haarverlengings
• Alila Grimeering
• Naels

en nog vele meer.

Hulle bied ook groot promosies aan hierdie maand!

Kontak hulle gerus vir mee...

November 8, 2019

E.G. Jansen wil in samewerking met Hanna Charity kospakkies insamel vir die basiese behoeftes van minderbevooregte kinders en mense oor Desember.

Die kospakkie bestaan uit produkte wat regtig baie bekostigbaar is.

Rys 1kg
Pasta 500g
Mielie Meel 500g
Sop 40g x 4 Pakki...

October 24, 2019

Die pompom oudisies Vrydag 25 Oktober is slegs vir 2019 se gr 8- tot 11-dogters. Gr. 8-dogters van 2020 word volgende jaar in Januarie geakkommodeer.

#PomPomsByJansen 

October 2, 2019

Kyk wie tree op by TILT: Dis ou-skoolband SAARKIE!

Kuier saam hulle hierdie Vrydag, 4 Oktober vanaf 19:00.

#SaarkieIsOnsBand #OudJansies 

September 19, 2019

Die Hoërskool Dr. EG Jansen se matrieks kry vanaand vir oulaas die geleentheid om saam as 'n groep te kuier. Die Jansies hou vanaand matriekafskeid by Thabong en dit beloof om 'n behoorlike opskop te wees.

Skakel vanaf 18:00 regstreeks in op Jansen TV via digitv.co.za...

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.