E.G. Jansen bied topgehalte fasiliteite:

• Mini-ouditorium


• Le Petit Chef Restaurant en Hotelskool


• 4 x Ten volle toegeruste rekenaarsentrums


• 4 x Wetenskaplaboratoriums


• 20 x Klasse toegerus met elektroniese witbord tegnologie (e-beams)

•  Hoofveld met spreiligte (Atletiek en Rugby)


• 2 x Hokkievelde + klubhuis + eerstespankamer


• 2 x Volle krieketvelde + 9 x krieketnette


• 10 x Netbalbane + klubhuis + eerstespankamer


• 3 x Rugbyvelde + klubhuis + eerstespankamer


• 2 x Jukskeibane


• 1 x Buitelugskaakbord


• 4 x Tennisbane + ‘n oefenbaan


Die Arendsnes Sportwinkel


• Kantien + Snoepwinkel


Sport Edge Gimnasium met "High Performance" afdeling

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.