Nuwe aanstellings:
E.G. Jansen verwelkom Stefan Blunden as die nuwe atletiekorganiseerder. Tizanne de Villiers word nou EGJ se netbalorganiseerder in die plek van Jenne-lee Delport. Baie sterkte met die nuwe verantwoordelikhede. #JansenPersoneel2019

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.