ATLETIEKBYEENKOMS:
Graag gee ons die volgende reëlings rondom die atletiekbyeenkoms op Vrydag, 7 Februarie, by die DP de Villiers Stadion in Sasolburg aangebied word.
1. Vertrektye:
Die busse vir die atlete sal om 12:00 vanaf Settstraat vertrek. Daar is geen toeskouerbusse nie.
2. Program en tye:
Die byeenkoms begin om 14:30 en sal volgens die program om 21:30 afgehandel wees. 0ns moet u daarop wys dat die verloop van die atletiekprogram nie in ons hande Is nie, maar in die hande van die