Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Prysuitdeling 2021: KULTUUR
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • May 17

    Prysuitdeling 2021: KULTUUR

    Baie geluk aan die volgende leerlinge met hulle puik prestasies: Beste Senior Kunswedstryd Presteerder - Zivan Potgieter Beste Senior...
    5 views
    By EG Praat ons saam!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Sep 14, 2021

    By EG Praat ons saam!

    Berig deur Kimé Steenkamp Die Gr. 11-Redenaarspan van Dr EG Jansen hoef mens nie om te praat…… om te praat nie. En wat die hart van vol...
    78 views
    DRAMA, DRAMA, DRAMA
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Aug 27, 2021

    DRAMA, DRAMA, DRAMA

    Deur JOANIQUE DU TOIT Is drama jou forté? Kom leef jou talente uit en sprei jou vlerke! Neem aan enige die volgende Kunswedstryde deel. ...
    55 views
    ATKV-Redenaars 2020: Kennisgewing
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 20, 2020

    ATKV-Redenaars 2020: Kennisgewing

    47 views
    INTERNE REDENAARS - AFRIKAANS – 20 FEBRUARIE 2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 25, 2020

    INTERNE REDENAARS - AFRIKAANS – 20 FEBRUARIE 2020

    Baie dankie aan elke redenaar wat deelgeneem het. Julle is talentvolle Jansies wat ons baie trots maak. Hou so aan! Baie dankie aan ons...
    79 views
    Twee Jansies vaar uitstekend by Oppie Tong Af Redenaars Landsfinale
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 10, 2019

    Twee Jansies vaar uitstekend by Oppie Tong Af Redenaars Landsfinale

    Oppie Tong Af is 'n platform waar leerders hulself kan uitdruk en standpunt kan inneem oor die onderwerp wat vandag relevant is. Die...
    45 views
    REDENAARSKUNS:
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    REDENAARSKUNS:

    EG Jansen het op 17 Augustus 2019 deelgeneem aan die ATKV – Suid-Gauteng Spanredenaars by Hoërskool Marais Viljoen. Ons leerlinge het...
    34 views
    Jansen TV bied aan: Vivarté Kunstefees Redenaars
    Dr. E.G. Jansen
    • May 7, 2019

    Jansen TV bied aan: Vivarté Kunstefees Redenaars

    Regstreekse uitsending van redenaars, vandag om 17:30! Baie sterkte aan elke deelnemer! #JansenTV #DigiTV #Redenaars2019...
    22 views
    GAUTENG REDENAARS 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • May 7, 2019

    GAUTENG REDENAARS 2019

    Op 4 Mei 2019 het Hoërskool Dr. E.G. Jansen deelgeneem aan Gauteng Redenaarsliga, waar 897 sprekers uit 61 skole en 5 streke deelgeneem...
    69 views
    ATKV-Finalis:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 7, 2018

    ATKV-Finalis:

    Baie geluk aan Vianette de Kock (gr. 8) met 'n uitstaande prestasie - sy dring deur na die nasionale finale ATKV-redenaarskompetisie vir...
    10 views
    Interskole Redenaars 2018
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 5, 2018

    Interskole Redenaars 2018

    Op 22 en 23 Mei 2018 het die volgende skole aan die Interskole Redenaars deelgeneem. 1. Hoërskool Dr. E.G. Jansen (gasheerskool) 2....
    37 views
    GAUTENG REDENAARS:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 5, 2018

    GAUTENG REDENAARS:

    Op 26 Mei 2018 het Hoërskool Dr. E.G. Jansen aan die GAUTENG REDENAAR ,by Hoërskool Linden, deelgeneem. Dit was die eerste keer wat ons...
    44 views
    Spanredenaars presteer:
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 9, 2018

    Spanredenaars presteer:

    Baie geluk aan ons Junior en Senior Spanredenaars wat op 8 Maart by Helpmekaar Kollege deelgeneem het. 'n Eerste keer vir E.G. Jansen....
    40 views
    Interne Redenaarswenners
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 5, 2018

    Interne Redenaarswenners

    Baie geluk aan ons interne redenaarswenners: Gr 8: Jaques Steyn Gr 9: Jayden Roux Gr 10: Danandie Kroukamp Gr 11: Bernice Swartz Gr...
    22 views
    Terugvoering: Interdorp – Redenaars 2017
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Mar 23, 2017

    Terugvoering: Interdorp – Redenaars 2017

    Op 14 Maart 2017 en 16 Maart 2017 bied Hoërskool Dr. E.G. Jansen die Interdorp – redenaars kompetisie aan. Ons wil graag baie dankie sê...
    128 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.