Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Tristen Webb - die 'ABU Youth' weltergewigkampioen
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 12, 2019

    Tristen Webb - die 'ABU Youth' weltergewigkampioen

    Tristan (Truter) Webb het in Oos-London op 23 Junie die nuwe 'ABU Youth' weltergewigkampioen geword, met 'n blits-vinnige uitklophou in...
    26 views
    Cayden wen met 'n uitklophou!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 12, 2019

    Cayden wen met 'n uitklophou!

    Cayden (Truter) Webb, 'n graad 11-leerling van E.G. Jansen, het sy professionele boksgeveg gewen met 'n uitklophou in die eerste ronde!...
    21 views
    Boks: Nuus van 'n uitklophou!
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 29, 2018

    Boks: Nuus van 'n uitklophou!

    Tristan (Webb) Truter het op 21 Oktober 2018 vir die eerste keer by Emperors Palace geboks. Hy het in die tweede rondte van die geveg...
    19 views
    Boks: Nuus van 'n kampioen
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 24, 2018

    Boks: Nuus van 'n kampioen

    Cayden Webb (Truter) is die nuwe en nou "two time" onoorwone SA-liggewig amateur bokskampioen vir sy gewigsgroep in die jeugkategorie van...
    11 views
    Boks: Nuus
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 16, 2018

    Boks: Nuus

    Baie sterkte aan Tristan met sy eerste boksgeveg by Emperors Palace. #Boks2018 #JansenIsTrots #Boks #Sport
    12 views
    Nog 'n boksprestasie:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 12, 2018

    Nog 'n boksprestasie:

    Baie geluk ook aan Tristan Truter. Hy wen sy 4de professionele geveg op Saterdag 9 Junie! Hy wen al 4 die rondtes met 'n eenparige...
    11 views
    Boksprestasies:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 12, 2018

    Boksprestasies:

    Baie geluk aan Cayden Webb, 'n gr. 10-leerder by E.G. Jansen, wat die Ekurhuleni bokskampioenskap vir 2 jaar agtereenvolgend wen. Die...
    12 views
    Oudjansie Nuus:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 2, 2018

    Oudjansie Nuus:

    #onshetboksers #jansenblypresteer #Boks #Oudjansies #egjansen #Sport
    12 views
    Oudjansie Gebeurtenis:
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 18, 2018

    Oudjansie Gebeurtenis:

    Gerrie Coetzee ('n oudjansie) VS Kallie Knoetze Woensdag, 23 Mei 2018 SPRINGS STADSAAL 18:00 vir 18:30 R2500 per tafel, R300 p.p. ...
    28 views
    Uitklophou in eerste minuut!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 25, 2018

    Uitklophou in eerste minuut!

    Baie geluk aan Tristan Webb wat op 2 Desember 2017 sy 3de Pro boksgeveg gewen het met 'n fantastiese uitklophou in die eerste minuut. Dit...
    36 views
    Cayden Webb van EG Jansen is nou ‘n bokskampioen
    Ischke de Jager, Boksburg Advertiser
    • Nov 2, 2017

    Cayden Webb van EG Jansen is nou ‘n bokskampioen

    Cayden Webb, ’n Graad Nege leerder by Hoërskool Dr EG Jansen, is vanjaar as die Gauteng kampioen van sy gewigskategorie in boks aangewys....
    15 views
    Suid-Afrikaanse Bokskampioen by Hoërskool Dr. E.G. Jansen​
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 12, 2017

    Suid-Afrikaanse Bokskampioen by Hoërskool Dr. E.G. Jansen​

    In Augustus is Cayden Webb, 'n gr. 9-leerder by E.G. Jansen, aangewys as die Gautengkampioen van sy gewigskategorie in boks. Hy is ook...
    17 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg
    Boksburg
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.