DIE MATRIEKS OORTREF HULSELF TYDENS RESTAURANT-AAND
Deur Kyra Pratt Met hul finale Gasvryheidspraktiese eksamen om die draai, het die Hotelskool se matrieks op 5 April 2022 hul laaste...
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.