Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    NETBAL UITSLAE VS JEUGLAND
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • 10 hours ago

    NETBAL UITSLAE VS JEUGLAND

    Baie geluk aan ons netbaldogters met hulle goeie uitslae teen HS Jeugland! #JansenNetbal #JansenTrots
    1 view
    HOKKIE UITSLAE
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • 3 days ago

    HOKKIE UITSLAE

    Baie geluk aan ons hokkiedogters met hulle goeie uitslae teen HS Marais Viljoen! #JansenHokkie #JansenTrots
    7 views
    Oud- Jansies en personeel presteer op die rugbyveld
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • 3 days ago

    Oud- Jansies en personeel presteer op die rugbyveld

    Deur Mia van Schalkwyk Hier by Jansen swel die bors behoorlik. Die oud-Jansies hou ons naam hoog op die rugbyveld. Die innemende...
    6 views
    RUGBY UITSLAE 14 Mei 2022
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • 4 days ago

    RUGBY UITSLAE 14 Mei 2022

    Baie geluk aan ons rugbyseuns met hulle goeie uitslae teen HS Marais Viljoen! #JansenRugby #JansenTrots
    16 views
    NETBAL UITSLAE
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • 4 days ago

    NETBAL UITSLAE

    Baie geluk aan ons netbaldogters met hulle goeie uitslae teen HS Oosterlig! #JansenNetbal #JansenTrots
    15 views
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25

    Hokkie Uitslae - 23 April 22

    Baie geluk aan Jansen Hokkie met hulle goeie uitslae die naweek teen H/S Kempton Park. Wel gedaan! 1e Span wen 3-1 2de Span wen 3-2 O/16...
    57 views
    OOGFEES BY POM-POM WEES!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 19

    OOGFEES BY POM-POM WEES!

    Geskryf deur Zanel Visser “I think I found myself a cheerleader” soos Bruno Mars dit sou sing. Hier by ons is een tradisie wat nie...
    111 views
    HOKKIETOER VIR DIE GESKIEDENISBOEKE
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 12

    HOKKIETOER VIR DIE GESKIEDENISBOEKE

    Geskryf is deur Carona Viljoen. Van stilsit gedurende die kort asemskep – eintlik ‘n sinoniem vir vakansie- wou hokkiespeelsters van...
    39 views
    Binnehuise krieket
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 12

    Binnehuise krieket

    Baie geluk aan Adrian Ristow (0/16), Nico Steyn (0/18), en Marco Coetzee (0/18) wat van 27 Maart tot 2 April aan die Nasionale Junior...
    25 views
    JANSEN FIETSRY:
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 12

    JANSEN FIETSRY:

    JANSEN FIETSRY: Op 11 April, neem E.G. Jansen vir die eerste keer aan die NWU Kleinsportereeks in die bergfietsafdeling deel. Op 'n baie...
    43 views
    NMI-Noord-Suid Rugbytoernooi
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Mar 22

    NMI-Noord-Suid Rugbytoernooi

    Alle toeskouers is baie welkom by die NMI-Noord-Suid Rugbytoernooi. Kaartjies kan by die hekke of aanlyn gekoop word. Die wedstryde word...
    102 views
    Jansen Jukskei tref die teiken!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Feb 7

    Jansen Jukskei tref die teiken!

    Anushka van Loggerenberg, Jaydon en Michael Devy het Desember 2021 aan die Sentraal Gauteng Jukskeikampioenskappe te Kroonstad...
    54 views
    Noordheuwel TOP 15-byeenkoms
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Feb 3

    Noordheuwel TOP 15-byeenkoms

    Baie geluk aan elke atleet wat gisteraand aan die Noordheuwel TOP 15-byeenkoms deelgeneem het. Hiermee die resultate van ons atlete wat...
    118 views
    Oorblywende atletiekdatums na veranderings:
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Feb 3

    Oorblywende atletiekdatums na veranderings:

    Menlopark - 4 Feb: Massabyeenkoms Universiteit van Pretoria - 9 Feb: Tuks Top 10 D. P. de Villiers Stadion - 11 Feb: Interharte Byeenkoms...
    162 views
    KRIEKET AKADEMIE by JANSEN
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Feb 3

    KRIEKET AKADEMIE by JANSEN

    Registreer vandag by Cricket Excellence Academy om jou vaardighede op te skerp. Die Akademie is oop vir Laerskool asook Hoërskool...
    55 views
    BEPALINGS VIR 2022 NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Feb 2

    BEPALINGS VIR 2022 NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI

    158 views
    High-five - #Landloop
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Sep 6, 2021

    High-five - #Landloop

    Deur Kimé Steenkamp Corlize Stoltz ‘n graad 11-leerder en lid van die Jansen Atletiek Club ( JAC) het by die Provinsiale...
    109 views
    EG Jansen Spog met hulle Gholfmanne !
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Aug 25, 2021

    EG Jansen Spog met hulle Gholfmanne !

    Deur Jared Venter James Van Der Merwe (gr10), Adrian Ristow (gr9), Nico Steyn (gr10)en Wiehann Potgieter (gr10) het Maandag, 16 Augustus...
    82 views
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Mar 17, 2021

    Netbalproewe

    NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool...
    94 views
    'n Boodskap van Jansen Hokkie
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 19, 2020

    'n Boodskap van Jansen Hokkie

    Moenie bid vir 'n makliker lewe nie, bid vir sterker vlerke. 'n Inspirerende boodskap van die E.G. Jansen O/14-hokkiespan en direkteur...
    76 views
    1
    2345

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg
    Boksburg
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.