Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    BEPALINGS VIR 2022 NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Feb 2

    BEPALINGS VIR 2022 NOORD-SUID RUGBYTOERNOOI

    159 views
    Sjjj….wees toepstil, want hierdie oog sien alles raak!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jan 31

    Sjjj….wees toepstil, want hierdie oog sien alles raak!

    50 views
    ArendOog TOEP is hier!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jan 31

    ArendOog TOEP is hier!

    Ons stel bekend: Jansen se eie toep, ArendsOog! Wat die toep van vol is, loop die pen van oor. Bly by ons, dis hier waar die lewe gons!...
    74 views
    Groentjie Konsert 2022
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jan 18

    Groentjie Konsert 2022

    Hiermee die skakel vir die direkte uitsending van die Groentjie Konsert: 20 Januarie 2022 https://tv.digicentral.co.za/jansentv Begin...
    206 views
    EG Jansen se CSV kuier heerlik saam met Laerskool Concordia!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Sep 13, 2021

    EG Jansen se CSV kuier heerlik saam met Laerskool Concordia!

    deur Nushka Smith
    25 views
    High-five - #Landloop
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Sep 6, 2021

    High-five - #Landloop

    Deur Kimé Steenkamp Corlize Stoltz ‘n graad 11-leerder en lid van die Jansen Atletiek Club ( JAC) het by die Provinsiale...
    109 views
    Graad 8 2022 Inskrywings
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Aug 6, 2021

    Graad 8 2022 Inskrywings

    Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het die aansoektydperk vir aanlyntoelatings vir 2022 vir graad 1 en 8 amptelik aangekondig....
    121 views
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Mar 11, 2021

    NEEM KENNIS

    A.g.v. geskeduleerde beurtkrag (17:30-20:30) asook Covid-regulasies, moet ons vanaand se prysuitdeling tot verdere kennisgewing uitstel....
    37 views
    REGSTREEKS vanaf UJ!
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 14, 2020

    REGSTREEKS vanaf UJ!

    Helpmekaar Kollege se Goue Liga-byeenkoms behoort vanjaar weer sy aantal goue oomblikke op die baan, sowel as die veld, op te lewer. ...
    53 views
    JansenTV is BESIG!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2020

    JansenTV is BESIG!

    Gaan kyk gerus na al E.G. Jansen se onlangse gebeure op JansenTV, aangebied deur die populêre DigiTV! Daar is die suksesvolle...
    39 views
    JansenTV terugflits: Pom-Poms Video
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 28, 2019

    JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

    As jy nog nie EGJ se Pom-Poms in aksie gesien het, is hierdie video geneem deur DigiTV, 'n moet kyk: https://digitv.co.za/#/video/6851/...
    43 views
    JansenTV bied aan: Sporthoogtepunte van 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 25, 2019

    JansenTV bied aan: Sporthoogtepunte van 2019

    'n Vinnige terugblik op die jaar se sporthoogtepunte van E.G. Jansen. Gaan kyk gerus na hierdie DigiTV produksie: ...
    20 views
    JansenTV: Bok Vrydag
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 25, 2019

    JansenTV: Bok Vrydag

    Vir die wat nog nie die Bok Vrydag video op DigiTV gaan kyk het nie, hier is die link: https://digitv.co.za/#/video/16186/22528/Vod ...
    32 views
    JANSEN TV SAAI UIT: PRYSUITDELING 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 9, 2019

    JANSEN TV SAAI UIT: PRYSUITDELING 2019

    Hierdie jaar se prysuitdelingsaande op 9 en 10 Oktober word direk uitgesaai deur EGJ se populëre Jansen TV! Wees deel van die verrigtinge...
    36 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg
    Boksburg
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.