GRAAD 12-LEERDERS IN DIE AKADEMIESE TOP 10: KWARTAAL 1
Baie geluk aan die volgende graad 12-leerders wat die Top 10 vir akademiese prestasie behaal het: 1. Henco Potgieter - 93,86 % 2. Kimé...
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.