ArendOog TOEP is hier!

Ons stel bekend: Jansen se eie toep, ArendsOog!

Wat die toep van vol is, loop die pen van oor. Bly by ons, dis hier waar die lewe gons!

ArendsOog is ontwerp met die JansenFamilie in gedagte. Die fokus is op duidelike kommunikasie. Gebruik ons eie kommunikasie-TOEP en bly op hoogte van wat by Jansen gebeur!

Kry inligting oor: - Omsendskrywes - Skoolaktiwiteite - Afkondigings - Skoolkalender - Toets- en eksamenroosters - Belangrike dokumente

Laai nou af en kyk vandag na ons splinternuwe toep!

Apple Store: https://apps.apple.com/us/app/arendsoog-app/id1591015077...

Google Play Store: https://play.google.com/store/apps/details...

#ArendsOog #JansenToep #Toeptoep


5 comments

Recent Posts

See All