top of page

Boks: Nuus van 'n uitklophou!


Tristan (Webb) Truter het op 21 Oktober 2018 vir die eerste keer by Emperors Palace geboks. Hy het in die tweede rondte van die geveg met 'n uitklophou gewen! 

Dankie aan mnr. L. F. De Beer wat Tristan ondersteun het deur die geleentheid by te woon. 

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page