top of page

Cayden wen met 'n uitklophou!


Cayden (Truter) Webb, 'n graad 11-leerling van E.G. Jansen, het sy professionele boksgeveg gewen met 'n uitklophou in die eerste ronde! Die boksgeveg deur Punch Club Promotions het op 29 Junie plaasgevind by die John Barable Saal. Hy het as die "two-time" S.A Amateurs bokskampioen met geen verliese geëindig. #Boks2019 #SportbyJansen 

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page