Tristen Webb - die 'ABU Youth' weltergewigkampioen
Tristan (Truter) Webb het in Oos-London op 23 Junie die nuwe 'ABU Youth' weltergewigkampioen geword, met 'n blits-vinnige uitklophou in die eerste ronde!
E.G. Jansen is baie trots!
#Boks2019 #SportbyJansen #Boks #Sport