top of page

Tristen Webb - die 'ABU Youth' weltergewigkampioen


Tristan (Truter) Webb het in Oos-London op 23 Junie die nuwe 'ABU Youth' weltergewigkampioen geword, met 'n blits-vinnige uitklophou in die eerste ronde! E.G. Jansen is baie trots! #Boks2019 #SportbyJansen

#Boks #Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page