top of page

Fast 5-netbalspan eindig 2e!


EGJ is baie trots op die O/17-netbalspan wat algeheel 2e eindig in die Fast 5- Gautengkampioenskappe. Hierdie span klop Menlopark 33-19 in die kwarteindronde, Dinamika 18-12 in die halfeindronde en verloor 17-18 in die finaal. Baie geluk aan afrigter Jenne-lee en span, dit wil gedoen word! #Netbal2019 #NetbalByJansen #Fast5

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page