• Dr. E.G. Jansen

POMPOM EN NETBAL QUIZZAAND

Kom en geniet Hoërskool Dr. E.G. Jansen se Pompom en Netbal Quizzaand.


17 April 2020

18:30 vir 19:00

Skoolsaal

R1000 per tafel (10 Persone per tafel)

Gelde betaalbaar by finansiële kantoor.


Kaartjies is beskikbaar by pompom-meisies of netbaldogters of kontak Mev. M. Scholtz op 082 460 1185.


Eie eetgoed en drinkgoed. Skool verskaf 'n swart tafeldoek.


#Netbal2020 #Fondsinsameling




0 comments

Recent Posts

See All