Fast 5-netbal!


Baie geluk aan die O/17A-span wat al hulle wedstryde tydens die Fast 5-toernooi tot dusver gewen het! Dankie aan die sportfotograaf, Manie du Plessis, vir hierdie aksiebelaaide netbalfoto's van verlede week se Fast 5 toernooi. Besoek gerus Manie se bladsy 'Dr E G JANSEN Aksie fotos' vir nog meer van E..G Jansen se sportfoto's https://web.facebook.com/media/set/?set=oa.2820387821309254&type=3 Onthou om op Jansen TV te gaan kyk na van die wedstryde: https://digitv.co.za #Netbal2019 #NetbalbyJansen

#Sport #Netbal

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.