Krieket: Coke T20-Uitslae


E.G. Jansen se eerste krieketspan is onoorwonne in die Coke T20-groep. Hulle wen Benoni High School, Jeugland, Alberton High School en Marais Viljoen (2). #Krieket2019 #KrieketByJansen

#Krieket #Sport

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport