Krieketuitslae:


EG1 VS CBC1 (Christian Brothers College Boksburg) EG 222/7 in 38 beurte. Christiaan Janse van Rensburg 50. CBC 186 almal uit. Ruben Becket 3 /29. EG wen met 36 lopies. EG o15A vs CBC o15A: EG 235/2 in 35 beurte. JJ Havenga 102* CBC 104 almal uit. Brendan Cremer 2/11. EG wen met 131 lopies. Dankie. Jannie Groenewald Krieketdirekteur

#Sport #Krieket

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport