PRYSUITDELING 2019 -SPORT - KRIEKET
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Kolwer 2019 Jacques Havenga Beste Junior Bouler 2019 Tristen Bester Beste Senior Kolwer 2019 Maxwell Meyer Beste Senior Bouler 2019 Ruan Bronkhorst #Krieket2019 #Toekennings




