Man van die Wedstryd
Baie geluk aan Larno Botha met die toekenning as "Man van die Wedstryd" vir sy bydrae tot die oorwinning teen Boland. (Gedurende die Nasionale krieketweek wat tydens Desember 2018 plaasgevind het.) #Krieket2018 #KrieketByJansen

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.