• Dr. E.G. Jansen

Krieket teen Alberton High


EG1 vs Alberton High: Alberton High 50 almal uit. Ashton Rudolph 6/15. EG1 51/1 EG1 wen met 9 paaltjies. Ashton Rudolph se 6/15 is die beste Boulsyfers nog deur 'n E.G. Jansen eerstespan bouler. Die kaptein, W.P. Myburgh het in sy 150ste eerste span wedstryd gespeel. Dit is die meeste wedstryde nog deur 'n eerste span speler. EG O/15A vs Alberton High: Alberton High 25 almal uit. Tristan Bester 5/10. Daimian Oosthuisen 4/05. EG 26/1 EG wen met 9 paaltjies.

#Krieket #Sport

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.