Skaaknuus: Nasionale Skaakkampioenskappe-Uitslae
Baie geluk aan Devon Smit wat die trofee ontvang vir die beste internasionale speler by die Nasionale Skaakkampioenskappe. Hy wen 6.5 uit die 7-wedstryde by die toernooi. Ryan Vergottini presteer ook baie goed in die kompetisie - hy wen 5 uit 7-wedstryde. #Skaak2020 #SkaakByJansen
