Devon Smit eindig tweede in Afrika Jeugpele!


E.G. Jansen se skaakkampioen, Devon Smit, het tydens Desember aan die Afrika Jeugspele Skaaktoernooi deelgeneem. Hy eindig algeheel tweede en word met hierdie prestasie opgegradeer na 'Candidate Master'. Hy is dus nou op pad om 'Grand Master' in skaak te word. Hierdie is een van die grootste prestasies wat behaal kan word in skaak. Baie geluk aan Devon! #Skaak2019 #SkaakbyJansen

#Sport #Skaak

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport