Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Nog 'n Golden Key
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 28, 2019

    Nog 'n Golden Key

    Oud-Jansies Monique Gouws ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria! Lidmaatskap is slegs op uitnodiging en is uitsluitlik op akademiese meriete gebaseer. Lidmaatskap is beperk tot die top 15% van graadstudente, van alle dissiplines, wat ten minste een jaar van studie voltooi het. Die Golden Key is 'n internasionaal erkende, nie-winsgewende organisasie wat geaffilieer is met meer as 400 universiteite in Australië, Kanada, Indië, Maleisië, Nieu-Seeland
    17 views
    Matriekafskeidfoto’s: Van Toeka Tot Nou...
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 18, 2019

    Matriekafskeidfoto’s: Van Toeka Tot Nou...

    E.G Jansen wys graag hoe mooi hulle matrieks oor al die jare met hulle matriekafskeid gelyk het. Stuur jou mooiste matriekafskeidfoto’s met jou en jou metgesel se naam en van, sowel as die jaar van die matriekafskeid na egjansenmatriekafskeid@gmail.com. Die foto's sal dan in hierdie facebookalbum en op EGJ se webtuiste geplaas word. #MatriekAfskeidFotos #EGJMatrieks #Sosiaal #Matriek #ALGEMEEN #Oudjansies
    133 views
    Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

    Oud-leerling Ruaan Lerm het as kaptein uitgedraf in verlede naweek se Pro14-wedstryd teen Glasgow Warriors. Erich Cronje, ook 'n oud-jansie, verdien sy eerste CAP vir die Southern Kings. Baie geluk aan die twee rugbymanne! https://www.sport24.co.za/Rugby/PRO14/lerm-to-lead-kings-in-glasgow-20191031 #OudJansie #RugbyByJansen #Oudjansies #RUGBY #Sport
    30 views
    Hartseer Nuus
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    Hartseer Nuus

    Ons innigste meegevoel aan oud leerder Riaan Kemp wat in 2011 by ons gematrikuleer het se vrou, ouers en familie en vriende. Hy is vanoggend in ‘’n motorfietsongeluk oorlede. #RusInVrede #ALGEMEEN #Oudjansies
    30 views
    SAARKIE BY TILT
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 2, 2019

    SAARKIE BY TILT

    Kyk wie tree op by TILT: Dis ou-skoolband SAARKIE! Kuier saam hulle hierdie Vrydag, 4 Oktober vanaf 19:00. #SaarkieIsOnsBand #OudJansies #Oudjansies #ALGEMEEN #Sosiaal
    34 views
    Ons innige meegevoel...
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 24, 2019

    Ons innige meegevoel...

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig hulle innige meegevoel met die groot verlies van Benjamin Hattingh se afsterwe. Benjamin was 'n oud-Jansie wat in 2012 gematrikuleer het. Ons bid vir krag vir die familie, naasbestaandes en vriende in hierdie ongelooflike hartseer tyd. Mag God julle vertroos en styf vashou. #RusInVrede Teraardebestelling Besonderhede: Ons vier sy wonderlike lewe om 11:00 Dinsdag oggend 25 Junie 2019 by AGS Brandpunt, Dehavillandlaan, Impala Park, Boksb
    160 views
    Innige Meegevoel
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 18, 2019

    Innige Meegevoel

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig hulle innige simpatie en meegevoel met die afsterwe van Marius Steyn, oud-Jansie wat in 2016 gematrikuleer het. Ons gebede en liefde is met sy familie, naasbestaandes en vriende in hierdie moeilike tyd. #RusInVrede #ALGEMEEN #Oudjansies
    179 views
    Ons innige meegevoel...
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 31, 2019

    Ons innige meegevoel...

    E.G. Jansen se innige meegevoel aan mevrou Yvonne Mostert en familie en vriende met die afsterwe van Chanellé Mostert ’n oud-Jansie van 2016. Rus in vrede. Begrafnis vind plaas 6 Februarie om 14:00 te GE Begrafnisondernemers 50 Boundary St, Brakpan, 1541 Besigtiging is van 13:15 tot 13:45 by GE begrafnisondernemers. #Oudjansies #ALGEMEEN
    52 views
    Oud-Jansie Xander Crause
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2019

    Oud-Jansie Xander Crause

    E.G. Jansen deel graag oud-Jansie Xander Crause se rugby profielvideo. Hoendervleis mooi rugby... Jansen is trots op ons oud-Jansies! #OudJansies2019 #TrotsOpJansen https://www.youtube.com/watch?v=lbGAO-SWvKI&t=2s #Oudjansies #Sport #RUGBY
    45 views
    Oud-Jansie, Wiehan van Pletzen wen "Vice Chancellor's Discretionary Merit Award"
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2019

    Oud-Jansie, Wiehan van Pletzen wen "Vice Chancellor's Discretionary Merit Award"

    Dit is 'n toekenning wat aan die top voornemende studente van die Universiteit van Pretoria toegeken word. Hierdie studente se studiegelde word vir 3 jaar vir hulle geborg. Tydens die konferensie was die studente ook blootgestel aan scenario's soos die "Common Purpose Future Leaders" -program wat hulle tydens hulle studente- en professionele loopbane gaan teekom. E.G. Jansen is 'n skool waar akademie uiters belangrik is. Baie geluk Wiehan, jy het hard gewerk en verdien el
    20 views
    Innige Meegevoel
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 18, 2018

    Innige Meegevoel

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig ons innige meegevoel met die afsterwe van Charleen Meyer, oud-Jansie wat in 2015 gematrikuleer het. Ons gebede is met haar familie, naasbestaandes en vriende in hierdie moeilike tyd. #ALGEMEEN #egjansen #Oudjansies
    131 views
    Oud-Jansie: Nuus
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 17, 2018

    Oud-Jansie: Nuus

    #RUGBY #Sport #Oudjansies #ALGEMEEN
    34 views
    Nuus oor oud-Jansie:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 2, 2018

    Nuus oor oud-Jansie:

    Baie geluk Bianca van Lelyveld wat gekies is vir die nasionale O/19-span wat aan die Bricks-toernooi gaan deelneem. #OudJansieNuus #JansenIsTrots #Netbal #Sport #egjansen #Oudjansies
    18 views
    Onthou om vir Adele te stem!
    Dr. E.G. Jansen
    • May 21, 2018

    Onthou om vir Adele te stem!

    Oud-leerling en Mev. Suid-Afriafinalis, Adele Koolen (néé Geldenhuys) het onlangs die skool toegespreek. Besoek ons fb-bladsy om haar te ondersteun en te wen. Leerders kan 5 gig data wen. #Oudjansies #egjansen #ALGEMEEN
    14 views
    Oud-Jansie 3de in Mr. International
    Dr. E.G. Jansen
    • May 9, 2018

    Oud-Jansie 3de in Mr. International

    Nuus oor oud-Jansie: Dwayne Geldenhuis is in 2017 as Mr King of South Africa aangewys. Hy het dan ook op 30 April Suid-Afrika verteenwoordig by die 12de Mr International in Yangon Myanmar. Hier het hy derde geëindig uit 40 lande wat deelgeneem het. Ons sê baie geluk aan Dwayne! #oudjansienuus #onsistrots #Oudjansies #egjansen #ALGEMEEN
    9 views
    Stem vir oud-Jansie
    Dr. E.G. Jansen
    • May 9, 2018

    Stem vir oud-Jansie

    Adele Koolen (Geldenhuys), oud-Jansie, het Maandag vir ons kom kuier. Sy is tans 'n semifinalis vir Mev. Suid-Afrika. Kom ons ondersteun haar deur te kliek op die volgende skakel: https://www.facebook.com/MrsSouthAfrica/photos/a.1848357835182920.1073741998.171133282905392/1848367648515272/?type=3 Wat die kompetisie betref, vra Adele dat alle Jansies die volgende moet doen; ""Like" my bladsy op Facebook Adele Koolen - Tammy Taylor Mrs South Africa Semi-Finalist 2018; Stuur vir
    13 views
    Oudjansie Nuus:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 6, 2018

    Oudjansie Nuus:

    #Oudjansies #RUGBY #egjansen #Sport
    10 views
    Oudjansie Nuus:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 2, 2018

    Oudjansie Nuus:

    #onshetboksers #jansenblypresteer #Boks #Oudjansies #egjansen #Sport
    12 views
    Oudjansie Gebeurtenis:
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 18, 2018

    Oudjansie Gebeurtenis:

    Gerrie Coetzee ('n oudjansie) VS Kallie Knoetze Woensdag, 23 Mei 2018 SPRINGS STADSAAL 18:00 vir 18:30 R2500 per tafel, R300 p.p. Slegs 30 tafels beskikbaar. Besprekings: Herman 083 325 6919 / Lucia 079 529 7016 herman@jvrlaerskool.co.za Ander gaste: Pierre Coetzer, Herold Volbrecht, Brian Mitchell #Oudjansies #egjansen #Boks #Sport
    28 views
    Oud-Jansie maak almal trots!
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 2, 2018

    Oud-Jansie maak almal trots!

    Baie geluk aan Hendré Stassen, wat deel was van die begin vyftiental in die Super 15-reekskragmeting tussen die Bulle en die Stormers twee dae gelede. Hendré het 'n beslissende rol gespeel in die oortuigende oorwinning van die Bulle met 33 - 23. Hoërskool Dr. E.G. Jansen is met reg trots op hom. #rugbybyjansen #oudjansietrots #Oudjansies #egjansen #RUGBY #Sport
    38 views
    1
    2

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.