Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Oud- Jansies en personeel presteer op die rugbyveld
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • 6 days ago

    Oud- Jansies en personeel presteer op die rugbyveld

    Deur Mia van Schalkwyk Hier by Jansen swel die bors behoorlik. Die oud-Jansies hou ons naam hoog op die rugbyveld. Die innemende...
    11 views
    Baie geluk aan ons Matriek Toppresteerders!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Feb 7

    Baie geluk aan ons Matriek Toppresteerders!

    27 Januarie 2022 het Mnr. De Beer al ons Top Matriek Akademiese presteerders wat onderskeidelik 4-6 onderskeidings behaal het,...
    106 views
    Sjjj….wees toepstil, want hierdie oog sien alles raak!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jan 31

    Sjjj….wees toepstil, want hierdie oog sien alles raak!

    50 views
    ArendOog TOEP is hier!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jan 31

    ArendOog TOEP is hier!

    Ons stel bekend: Jansen se eie toep, ArendsOog! Wat die toep van vol is, loop die pen van oor. Bly by ons, dis hier waar die lewe gons!...
    74 views
    Aandag Matrieks van 2021!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jan 19

    Aandag Matrieks van 2021!

    Matriekuitslae kan Vrydag, 21 Januarie 2022, van 08:00 af by die skool se Ontvangskantoor afgehaal word.
    127 views
    Jansenraad 2022
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Oct 15, 2021

    Jansenraad 2022

    193 views
    #Bloedskenk by Jansen
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Sep 10, 2021

    #Bloedskenk by Jansen

    E. G. Jansen Gee Om: Kom skenk by Hoërskool Dr. E.G. Jansen. 17 September 2021 8:00 - 16:00 Slegs een skenking kan 3 lewens red. Jy is...
    21 views
    High-five - #Landloop
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Sep 6, 2021

    High-five - #Landloop

    Deur Kimé Steenkamp Corlize Stoltz ‘n graad 11-leerder en lid van die Jansen Atletiek Club ( JAC) het by die Provinsiale...
    109 views
    VEELS GELUK MNR DE BEER!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 9, 2021

    VEELS GELUK MNR DE BEER!

    Baie geluk aan ons hoof, mnr. Leon de Beer met sy verjaarsdag! Ons hoop dis ‘n heerlike dag en bid dat die Here Meneer oorvloedig in die...
    77 views
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Apr 9, 2021

    BEHEERLIGGAAM

    Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr....
    111 views
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Mar 20, 2021

    Jansen Trots!

    Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel)...
    56 views
    Donasies vir die klerebank
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Feb 15, 2021

    Donasies vir die klerebank

    36 views
    Nog 'n Golden Key
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 28, 2019

    Nog 'n Golden Key

    Oud-Jansies Monique Gouws ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria! Lidmaatskap is slegs op uitnodiging en is...
    17 views
    Matriekafskeidfoto’s: Van Toeka Tot Nou...
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 18, 2019

    Matriekafskeidfoto’s: Van Toeka Tot Nou...

    E.G Jansen wys graag hoe mooi hulle matrieks oor al die jare met hulle matriekafskeid gelyk het. Stuur jou mooiste matriekafskeidfoto’s...
    131 views
    Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

    Oud-leerling Ruaan Lerm het as kaptein uitgedraf in verlede naweek se Pro14-wedstryd teen Glasgow Warriors. Erich Cronje, ook 'n...
    29 views
    Hartseer Nuus
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    Hartseer Nuus

    Ons innigste meegevoel aan oud leerder Riaan Kemp wat in 2011 by ons gematrikuleer het se vrou, ouers en familie en vriende. Hy is...
    30 views
    SAARKIE BY TILT
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 2, 2019

    SAARKIE BY TILT

    Kyk wie tree op by TILT: Dis ou-skoolband SAARKIE! Kuier saam hulle hierdie Vrydag, 4 Oktober vanaf 19:00. #SaarkieIsOnsBand...
    34 views
    Ons innige meegevoel...
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 24, 2019

    Ons innige meegevoel...

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig hulle innige meegevoel met die groot verlies van Benjamin Hattingh se afsterwe. Benjamin was 'n...
    159 views
    Innige Meegevoel
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 18, 2019

    Innige Meegevoel

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen betuig hulle innige simpatie en meegevoel met die afsterwe van Marius Steyn, oud-Jansie wat in 2016...
    179 views
    Ons innige meegevoel...
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 31, 2019

    Ons innige meegevoel...

    E.G. Jansen se innige meegevoel aan mevrou Yvonne Mostert en familie en vriende met die afsterwe van Chanellé Mostert ’n oud-Jansie van...
    52 views
    1
    23

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg
    Boksburg
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.