Baie geluk aan ons Matriek Toppresteerders!
27 Januarie 2022 het Mnr. De Beer al ons Top Matriek Akademiese presteerders wat onderskeidelik 4-6 onderskeidings behaal het, persoonlik geluk gewens! Ons is baie trots op hierdie dames! Mag hulle nog hoë hoogtes bereik!
