Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    WORD 'N HELD, KIES JANSEN
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 5, 2020

    WORD 'N HELD, KIES JANSEN

    #SuperJansen #EGJansen #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    37 views
    Ekurhuleni Toekenning!
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 5, 2020

    Ekurhuleni Toekenning!

    Die hoof, mnr. Leon de Beer, met die toekenning vir akademiese uitnemendheid vir gesamentlike 4e-plek in Ekurhuleni 2019. #AkademieByJansen #SuperJansen #Akademie #ALGEMEEN
    36 views
    Kloklui Foto's
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 5, 2020

    Kloklui Foto's

    Die gr. 8-arende het op 29 Januarie die klok gelui as simbool van verwelkoming. E.G. Jansen deel graag die gebeurtenis met almal. Hierdie pragfoto's is geneem deur Alberta Els #Kloklui2020 #SuperJansen #JansenArende #Graad82020 #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    62 views
    DIS TYD... DROOM GROOT, DROOM JANSEN
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 4, 2020

    DIS TYD... DROOM GROOT, DROOM JANSEN

    #SuperJansen #EGJansen #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    32 views
    JANSEN KANTIEN - kuierplek vir almal!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2020

    JANSEN KANTIEN - kuierplek vir almal!

    Almal is welkom by ons kantien tydens pouses en naskool! Heerlike kos en atmosfeer! #JansenKantien #JansenArende #SuperJansen #ALGEMEEN #egjansen #Sosiaal
    15 views
    Kom kuier by CVS!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2020

    Kom kuier by CVS!

    Almal word uitgenooi om Donderdae by EGJ se CSV-groep te kom kuier! Tweedepouse in die saal, sien julle daar! CSV-groete. #CSVByJansen #CSV #egjansen #ALGEMEEN
    21 views
    JansenTV is BESIG!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2020

    JansenTV is BESIG!

    Gaan kyk gerus na al E.G. Jansen se onlangse gebeure op JansenTV, aangebied deur die populêre DigiTV! Daar is die suksesvolle groentjiekonsert: https://digitv.co.za/#/video/18212/24416/Vod Die aksievolle atletiek by die Abrie van Staden byeenkoms: https://digitv.co.za/#/video/18267/24459/Vod Die besige Interhuis: https://digitv.co.za/#/video/17176/23384/Vod Asook onderhoude met die nuwe gr. 8's https://digitv.co.za/#/video/17009/23257/Vod Ure se kykgenot vir el
    40 views
    Kloklui-tradisie nou op JansenTV:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 29, 2020

    Kloklui-tradisie nou op JansenTV:

    https://digitv.co.za/#/video/16783/16783/Live Welkom gr. 8's! #DigiTV #Graad8 #ALGEMEEN
    31 views
    KLOKLUI-TRADISIE 2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 29, 2020

    KLOKLUI-TRADISIE 2020

    Jaarliks lui al die gr. 8-arende, die klok as simbool van verwelkoming by E.G. Jansen. Hierdie jaar se gr. 8-kloklui-tradisie vind plaas vanoggend 29 Januarie om 07:30. Die gebeurtenis word direk uitgesaai deur EGJ se populêre Jansen TV en ook gefotografeer deur Alberta Els! Skakel in en wees deel van die verrigtinge: https://digitv.co.za/ #Kloklui2020 #DigiTV #JansenTV #JansenArende #Graad82020 #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    22 views
    'Behind-the-scenes" foto's van die groentjiekonsert.
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 27, 2020

    'Behind-the-scenes" foto's van die groentjiekonsert.

    #Graad82020 #Groentjiekonsert #JansenArende #Graad8 #ALGEMEEN
    37 views
    Wat is jou superkrag? Braai....!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 27, 2020

    Wat is jou superkrag? Braai....!

    Vanaand is die graad 8-inligtingsaand in die saal en daarna is daar 'n braai vir ouers en leerders! 27 Januarie 2020 Voor die saal! 18:00 Bring asb saam: Eie vleis, eetgerei, glase, drinkgoed en 'n slaai wil bring! Ons voorsien die vure, pap en sous. Kom kuier lekker saam en leer mekaar ken! #Graad82020 #JansenBRAAI #JansenArende #KenMekaar #Graad8 #ALGEMEEN
    31 views
    Regstreeks: Groentjiekonsert op Jansen TV!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 23, 2020

    Regstreeks: Groentjiekonsert op Jansen TV!

    Vanaand saai Jansen TV regstreeks die Groentjiekonsert uit. Dis ligte, kamera en weer baie aksie! Moet dit nie misloop nie! Die program begin om 18:00. https://digitv.co.za/#/ #Groentjiekonsert #JansenTV #DigiTV #Graad8 #ALGEMEEN
    28 views
    Jongste nuus rakende mev. Lynette Nel
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 23, 2020

    Jongste nuus rakende mev. Lynette Nel

    Lynette is op 29 Desember 2019 oorgeplaas na 'n gewone saal, nadat sy meer as 80 dae in die Intensiewe Sorgeenheid deurgebring het.Sy gesels alhoewel sy baie moeg is van die fisioterapie en pynmedikasie. Op 2 Januarie 2020 is sy oorgeplaas na die Netcare Rehabilitasiesentrum in Johannesburg. Sy word daagliks geassesseer deur 'n fisioterapeut, 'n psigiater en 'n dokter wat hulle uitstekend van hulle taak kwyt.Lynette het 'n komplekse vorm van poly - trauma, maar hulle eerste
    86 views
    BELANGRIKE KENNISGEWING
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 23, 2020

    BELANGRIKE KENNISGEWING

    #ALGEMEEN #egjansen
    38 views
    Graad 8-kleredrag vir 15 Januarie 2020:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 14, 2020

    Graad 8-kleredrag vir 15 Januarie 2020:

    Al die graad 8's moet asseblief môre hulle geel hemde, 'n denim of swart broek en tekkies aantrek. Hulle moet ook asseblief hulle skooltasse saambring. Jansengroete #Graad82020 #EGJArendeInTraining #SkoolBegin #Graad8 #ALGEMEEN
    98 views
    Gr. 8-kampnuus:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 14, 2020

    Gr. 8-kampnuus:

    Weens 'n kragonderbreking vanaf gisteraand is die ontbyt baie laat bedien. Die kampbusse sal op die vroegste 12:15 arriveer by E.G. Jansen. Hulle kan dan onmiddelik verdaag na hul ouers. Hier is nog gr. 8-kampfoto's geneem deur die personeel. Jansengroete. #Graad82020 #KampIsLekker #WarthogInn #Graad8 #ALGEMEEN
    89 views
    Arendkuikens leer vlieg!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 14, 2020

    Arendkuikens leer vlieg!

    Die E.G. Jansen-arendkuikens het almal hulle eerste vliegles geslaag! Twee dae van intense onderrig het aan hierdie gr. 8-groep vlerke gegee om met selfvertroue hulle hoërskool loopbaan by E.G. Jansen te begin. Dankie aan Warthog Inn, die EGJ onderwysers en die Jansieraad wat saam gewerk het om hierdie taak te verrig. Dankie aan juf. Maryna vir hierdie professionele foto's van die kamp! #Graad82020 #WarthogInn #EGJArende #Graad8 #ALGEMEEN
    73 views
    KUIKENS IS UIT DIE NES!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 14, 2020

    KUIKENS IS UIT DIE NES!

    Die kuikens is vanoggend vroeg uit die nes geskop! E.G. Jansen verwelkom elke graad 8-leerling wat die kamp by Warthog Inn gaan bywoon. Hier leer hulle alles van ons skool se kultuur en tradisies! Ons glo dat hulle elke oomblik daarvan gaan geniet. #Graad82020 #Graad8Kamp #Graad8 #ALGEMEEN
    44 views
    TOPPRESTEERDERS – MATRIEK 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 12, 2020

    TOPPRESTEERDERS – MATRIEK 2019

    matE.G. Jansen is baie trots op elke 2019-matrikulant! 146 Matrieks slaag met universiteitsvrystelling (71.55%) en 53 kwalifiseer vir diplomastudies (25.98%). Baie geluk aan die volgende toppresteerders wat hard gewerk het en elke onderskeiding verdien: 5 Onderskeidings: Simoné Bence Noelene Mulder (Foto uitstaande) Stefan Coetzee 4 Onderskeidings: Reon Jordaan WP Myburgh Bernice Swartz 3 Onderskeidings: Mia Burger Estlien Hartman Chanté Jordaan Phillip K
    170 views
    Breë glimlagte, verligting en opwinding vir E.G. Jansen se Matrikulante!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 12, 2020

    Breë glimlagte, verligting en opwinding vir E.G. Jansen se Matrikulante!

    Vandag het die matrikulante hulle uitslae by die skool kom afhaal. Baie geluk aan elke matrikulant wat geslaag het! EGJ is baie trots op hulle en wens hulle net die beste toe vir hulle toekoms! Hier is 'n paar foto's van die gebeurtenis. #Matrieks2019 #TrotseJansen #Matriek #Akademie #ALGEMEEN
    30 views
    1
    2345

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.