Oud-Jansie 3de in Mr. International
Nuus oor oud-Jansie:
Dwayne Geldenhuis is in 2017 as Mr King of South Africa aangewys.
Hy het dan ook op 30 April Suid-Afrika verteenwoordig by die 12de Mr International in Yangon Myanmar. Hier het hy derde geëindig uit 40 lande wat deelgeneem het. Ons sê baie geluk aan Dwayne!
