Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    BORGE IS BELANGRIK: ISE Indoor Sports and Entertainment Arena
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 3, 2020

    BORGE IS BELANGRIK: ISE Indoor Sports and Entertainment Arena

    Die ISE Indoor Sports and Entertainment Arena is gevestig in die ou Tyger Valley Arena naby Silverlakes, Pretoria. Geen koste is gespaar om dit die beste arena ter wêreld te maak. Die volgende sportsoorte word in hierdie arena aangebied: binnenshuise krieket, binnenshuise netbal, binnenshuise sokker en binnenshuise hokkie. Die arena is nie net geskik is vir pa's nie, maar ook vir ma's en kinders. Almal is dus welkom om van hierdie fasiliteite gebruik te maak. Daar is 'n t
    53 views
    BORGE IS BELANGRIK: East Rand Toyota
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 3, 2020

    BORGE IS BELANGRIK: East Rand Toyota

    East Rand Toyota is 'n toonaangewende Toyota-handelaar wat beoog om die behoeftes en verwagtinge van kliënte te oortref deur bekostigbare motorvoertuie en gepaardgaande produkte van uitstaande gehalte en buitengewone diens in die Gautengse mark te bied. . Betrokkenheid in die gemeenskap word erken as 'n sosiale verantwoordelikheid en East Rand Toyota ondersteun graag projekte wat 'n bydrae maak. Kontak East Rand Toyota op 010 822 1826 vir verdere navrae. https://web.face
    31 views
    BORGE IS BELANGRIK: Evolve Financial Services (EFS)
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 2, 2020

    BORGE IS BELANGRIK: Evolve Financial Services (EFS)

    BORGE IS BELANGRIK: Evolve Financial Services (EFS) Evolve Financial Services (EFS) is 'n onafhanklike verskaffer van finansiële dienste wat by die Raad op Finansiële Dienste geregistreer is. Hulle benydenswaardige intellektuele eiendom en ervaring gee hulle die kennis om in beleggings te spesialiseer (produkte soos uittree-annuïteite, onderwysplan, ens.) sowel as risikosfere (produkte soos lewensdekking en begrafnisdekking). EFS se kernwaardes van eerlikheid en integri
    30 views
    BORGE IS BELANGRIK: Exclusive Hydraulics & Engineering
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 2, 2020

    BORGE IS BELANGRIK: Exclusive Hydraulics & Engineering

    Exclusive Hydraulics & Engineering bied al vir meer as 21 jaar toonaangewende hidrouliese herstel-, vervaardigings- en ingenieursdienste aan die bedryf. Kontak Exclusive Hydraulics & Engineering by 011 894 4783 vir verdere navrae. https://www.exclusivehydraulics.co.za/ https://web.facebook.com/ExclusiveEHE/ Baie dankie aan Exclusive Hydraulics & Engineering vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #ExclusiveHydraulicsandEngineering #Borg
    22 views
    BORGE IS BELANGRIK: Eskort Butchery - East Rand Mall
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 2, 2020

    BORGE IS BELANGRIK: Eskort Butchery - East Rand Mall

    Eskort Butchery in East Rand Value Mall bied die Oos-Randse koper 'n unieke Eskort-handelsmerkervaring. 'n Heerlike verskeidenheid vars, gerookte en verwerkte produkte van Eskort-gehalte. Daar is 'n biltong-kroeg, 'n heerlike wegneemete-toonbank, diensitems soos kaas, koeldrank en 'n verskeidenheid souse en speserye. Alles in 'n moderne, skoon omgewing met vriendelike personeel en baie veilige parkeerplek. Kontak Eskort Butchery op 010 600 0387 vir verdere navrae. https:
    43 views
    BORGE IS BELANGRIK: Apollo Tyres
    Dr. E.G. Jansen
    • Dec 19, 2019

    BORGE IS BELANGRIK: Apollo Tyres

    Apollo Tyres is 'n internasionale vervaardiger van bande en die toonaangewende bande-handelsmerk in Indië. Die onderneming het vervaardigingseenhede in Indië, Suid-Afrika en Nederland. Hulle stig ook 'n nuwe vervaardigingsaanleg in Hongarye. Apollo Tyres verskaf 'n wye verskeidenheid bande wat pas by alle soorte voertuie en enige soort weer! Kontak Apollo Tyres vir kwaliteit bande by 011 064 0600/1/2 vir verdere navrae. https://www.apollotyres.com/en-za/car-suv-van/tyre-
    28 views
    BORGE IS BELANGRIK: Civilpro Engineering Solutions PTY (Ltd)
    Dr. E.G. Jansen
    • Dec 19, 2019

    BORGE IS BELANGRIK: Civilpro Engineering Solutions PTY (Ltd)

    Civilpro Engineering Solutions PTY (Ltd) bied spesialisadvies- en ontwerpdienste aan. Hulle dienste wissel van grootskaalse grondwerke van nuut-beplande ontwikkelings, algemene siviele ingenieurswese, infrastruktuurontwikkeling, strukturele ontwerp en vooraf-vervaardigde ingenieurswese. Hulle nuutgestigte konstruksie- en projekbestuurafdeling bestaan ​​uit 'n span met meer as 15 jaar ondervinding in die konstruksiebedryf. Deel van hierdie span bestaan uit vier oud-Jansi
    32 views
    BORGE IS BELANGRIK: King of Cars
    Dr. E.G. Jansen
    • Dec 19, 2019

    BORGE IS BELANGRIK: King of Cars

    King of Cars, wat in 2003 gestig is, is 'n pro-aktiewe handelaarskap wat 'n goeie reputasie ontwikkel het om betroubare en koste-effektiewe voertuie in die groter Gauteng-streek te lewer. King of Cars bied meer as 200-kwaliteitvoertuie, met 'n wye verskeidenheid sportmotors, praktiese sedans, ekonomiese karre en handelsvoertuie. Kontak King of Cars op 011 894 5233 vir verdere navrae. https://web.facebook.com/KingOfCarsZA/ https://www.kingofcars.co.za/ Baie dankie aan K
    15 views
    BORGE IS BELANGRIK: Savvy Adds
    Dr. E.G. Jansen
    • Dec 19, 2019

    BORGE IS BELANGRIK: Savvy Adds

    Savvy Adds is 'n innoverende onderneming met meer as sewe jaar ontwerp- en bemarkingservaring. Hulle bied koste-effektiewe, professionele en moderne oplossings aan om te adverteer. Hulle dienste sluit in grafiese ontwerp, advertensieborde, sleepwae-advertensieborde, webbladsye en loodgieters. Kontak Savvy Adds op 087 256 8913 of via info@savvyholdings.co.za vir verdere navrae. https://web.facebook.com/savvyadds/ https://savvyholdings.co.za/ Baie dankie aan Savvy Adds v
    11 views
    BORGE IS BELANGRIK: Debt Free with Armani
    Dr. E.G. Jansen
    • Dec 17, 2019

    BORGE IS BELANGRIK: Debt Free with Armani

    Ons weet hoe stresvol dit kan wees om ‘n berg van skuld te hê wat u nie weet hoe om uit te klim nie. Ons doel is om u te help om skuldvry te raak en weer te leef. Verder spesialiseer ons ook in: Skuldberading Begrotingsopleiding Dienste vir korporatiewe welstand Kredietverslag Programme vir werknemershulp Onesure Kredietbeskerming Kontak Debt Free with Armani op 086 148 7487 of via ddekker@armanigroup.co.za vir verdere navrae. Baie dankie aan Debt Free with Arman
    16 views
    BORGE IS BELANGRIK: Elite Squad Holdings
    Dr. E.G. Jansen
    • Dec 17, 2019

    BORGE IS BELANGRIK: Elite Squad Holdings

    Elite Squad Holdings spesialiseer in vurkhyser en hyskraan veiligheidsinspeksies en -toetse. Hulle bied ook operateur opleiding aan. Kontak Elite Squad Holdings op 011 918 0765 vir verdere navrae. Baie dankie aan Elite Squad Holdings vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. https://web.facebook.com/EliteSquadConsulting/ #BorgeIsBelangrik #EliteSquadHoldings #Borge #Fondsinsameling #Gholf
    40 views
    BORGE IS BELANGRIK: Brander Printing Co.
    Dr. E.G. Jansen
    • Dec 17, 2019

    BORGE IS BELANGRIK: Brander Printing Co.

    Branders Printing Co. kan letterlik enigiets druk. Vanaf pamflette, besigheidskaartjies, uithangborde, strooibiljette, gevoude pamflette, brosjures, briefhoofde, uitnodigings, plakkate en nog vele meer. Nes hulle slagspreuk sê: "Die enigste ding wat ons nie druk nie, is geld..." Hulle hoogste prioriteit is om produkte van hoë gehalte te lewer tesame met uitstekende en betroubare kliëntetediens en natuurlik teen die laagste moontlike pryse. Kontak Branders Printing Co. op
    30 views
    GHOLFDAG: Crown Building Supplies Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Dec 2, 2019

    GHOLFDAG: Crown Building Supplies Prysborg

    Crown Building Supplies verskaf 'n groot verskeidenheid boumateriaal en hardeware wat aan al u boubehoeftes voldoen.Hulle lewer ook groot of klein vragte af. Kontak Crown Building Supplies op (011) 028 7826 of via info@crownbuilding.co.za vir al jou boumateriaal en hardeware. Baie dankie aan Crown Building Supplies vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag http://www.crownbuilding.co.za/index.html #BorgeIsBelanngrik #CrownBuildingSupplies #Gholf #Borge #Fondsinsa
    15 views
    GHOLFDAG: TW Profile Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 25, 2019

    GHOLFDAG: TW Profile Prysborg

    GHOLFDAG: TW Profile Prysborg TW Profile is gestig in 1994 en het sedertdien suksesvol gegroei tot een van die grootste staaldienstesentrums in Suid-Afrika. Kontak TW Profile op +27 11 894 3031 of via sales@twprofile.co.za vir al jou laser- en profielsnybehoeftes. Baie dankie aan TW Profile vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. https://twprofile.co.za/ https://web.facebook.com/TW-Profile-Services-191423630905852/ #BorgeIsBelangrik #TWProfile #Borge #Fondsi
    20 views
    GHOLFDAG: Action Coach Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 25, 2019

    GHOLFDAG: Action Coach Prysborg

    Die bestuur van 'n besigheid kan 'n baie eensame plek wees. Daar is spanning om die onderneming te bedryf, om na die personeel om te sien, om te verseker dat salarisse betaal word en om volhoubaarheid en konstante groei te verseker. Soms is u net so besig om in die onderneming te werk dat geleenthede om die onderneming te verbeter en te laat groei nie raakgesien word nie. Action Coach kan met u kom gesels om te kyk hoe ons u kan help om u doelwitte te bereik. Kontak Els
    9 views
    Borge is belangrik...
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 18, 2019

    Borge is belangrik...

    Rags2Riches wil u graag help om u droomhuis te koop. Kontak hulle gerus vir u eiendomsbehoeftes op 079 516 6027 Baie dankie aan Rags2Riches vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #RagsToRiches #Gholfdag2019 #Prysborg #Fondsinsameling #Gholf #Borge
    10 views
    Borg - Leading Lady
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    Borg - Leading Lady

    Ondersteun asseblief een van EGJ se groot borge van Mnr. en Mej. Jansie: Leading Lady SA spesialiseer in die volgende • Caviar-haarverlengings • Alila Grimeering • Naels en nog vele meer. Hulle bied ook groot promosies aan hierdie maand! Kontak hulle gerus vir meer inligting 082 453 1841. https://web.facebook.com/leadingladysa.co.za #Borge #ALGEMEEN #Sosiaal
    8 views
    Spesiale aanbiedings by East Rand Toyota!
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 16, 2019

    Spesiale aanbiedings by East Rand Toyota!

    Ondersteun asseblief ons borg, nl. East Rand Toyota. Hulle het 'n verskeidenheid aanbiedings hierdie maand. Skakel hulle gerus vir meer inligting op 011 841 1700 #BorgeisBelangrik #EGJansen #EastRandToyota #Borge #Fondsinsameling
    20 views
    GHOLFDAG: Glamour Goodies Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 9, 2019

    GHOLFDAG: Glamour Goodies Prysborg

    Glamour Goodies verkoop 'n groot verskeidenheid, bekostigbare handsakke, kostuumjuwele, serpe, pantoffels en geskenke. Gaan 'like' asseblief ons Facebook bladsy as jy nie wil uitmis op al ons aanbiedinge: https://web.facebook.com/glamourgoodies123/ Whatsapp ons op 082 463 8425 of stuur 'n epos na glamourgoodies123@gmail.com vir pryse of vrae Baie dankie aan Glamour Goodies vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #GlamourGoodies #Borge #ALGE
    14 views
    GHOLFDAG: Market Car Sales Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 7, 2019

    GHOLFDAG: Market Car Sales Prysborg

    Market Car Sales, in die hartjie van Boksburg, is 'n klein gebruikte motorhandelaar met uitstekende persoonlike diens. As u 'n motor by ons koop, sal dit 'n moeitelose en aangename proses wees. Ons reeks gebruikte motors is gehalte-gewaarborg. Besoek Market Car Sales in Rietfonteinweg en ook in Trichardtweg. Ons verkoopspan het baie jare se gesamentlike ervaring op die gebied van gebruikte voertuie wat u verseker van gemoedsrus om 'n gebruikte motor deur ons te koop. Ko
    17 views
    1
    234

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.