BORGE IS BELANGRIK: East Rand Toyota


East Rand Toyota is 'n toonaangewende Toyota-handelaar wat beoog om die behoeftes en verwagtinge van kliënte te oortref deur bekostigbare motorvoertuie en gepaardgaande produkte van uitstaande gehalte en buitengewone diens in die Gautengse mark te bied. . Betrokkenheid in die gemeenskap word erken as 'n sosiale verantwoordelikheid en East Rand Toyota ondersteun graag projekte wat 'n bydrae maak. Kontak East Rand Toyota op 010 822 1826 vir verdere navrae. https://web.facebook.com/eastrandtoyota/ https://www.eastrandtoyota.co.za/ Baie dankie aan East Rand Toyota vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #EastRandToyota

#Borge #Fondsinsameling #Gholf

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport