Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Nog opwindende nuus van East Rand Toyota:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 27, 2018

    Nog opwindende nuus van East Rand Toyota:

    Groot promosie op Nasionale Vrouedag! Skakel hulle gerus vir meer inligting op 011 841 1700 #OnsBorgeIsBelangrik #EGJansen #Toyota #Borge #ALGEMEEN #egjansen
    13 views
    Borgenuus
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 25, 2018

    Borgenuus

    Ondersteun asseblief ons borg, nl. East Rand Toyota: East Rand Toyota het ongelooflike aanbiedings hierdie maand. Skakel hulle gerus vir meer inligting op 011 841 1700 #OnsBorgeIsBelangrik #EGJansen #Toyota #Borge #ALGEMEEN #egjansen
    16 views
    Dankie aan ons Borge
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 12, 2018

    Dankie aan ons Borge

    Baie dankie aan Century 21 Eiendomme en Hammond Pole Prokureurs vir hulle borg aan E.G. Jansen. #OnsBorge #JansenSeDankie #Borge #ALGEMEEN #egjansen
    9 views
    Ondersteun ons borge:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 13, 2018

    Ondersteun ons borge:

    Oos-rand Toyota het hope aanbiedinge! Kom kuier gerus! Groete Kobus Scheepers Tel: 011 841 1700 Cell: 079 527 4205 Fax: 086 682 9365 #Borge #egjansen
    20 views
    Trekking by Home Corp South Africa​, Boksburg Tak:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 6, 2018

    Trekking by Home Corp South Africa​, Boksburg Tak:

    Ons het Saterdag, 5 Mei tesame met Home Corp 'n gelukkige trekking gehad. Home Corp het die volgende pryse geborg: 10 x skryfbehoeftepakette ter waarde van R800 elk 10 x skooluniformpakette ter waarde van R2200 elk Ons bedank Home Corp vir hulle volgehoue ondersteuning. Ondersteun hulle asb. Jansengroete #HomeCorp #OnsBorge #GrootPryse #HomeCorp #Borge #egjansen
    21 views
    WEN SAAM MET HOME CORP!
    Dr. E.G. Jansen
    • May 4, 2018

    WEN SAAM MET HOME CORP!

    SATERDAG, 5 MEI OM 10H00, BOKSBURG TAK. Kom wees deel van Home Corp East Rand se "Customer Day". Om 10:00 op Saterdag, 5 Mei, word 'n trekking by Home Corp East Rand (East Rand Retail Park, Noordrandweg) gehou vir al die graad 7-ouers wat ingeskryf het vir die trekking by H/S Dr. E.G. Jansen se opedag. Pryse sluit in: - 10 x skryfbehoeftes- en 10 x skooluniformpakette Om te verseker dat jy vir hierdie pryse in aanmerking kom, moet jy teenwoordig wees vir die trekking. Janseng
    11 views
    HomeCorp Borg Ons Graad 8's
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 24, 2018

    HomeCorp Borg Ons Graad 8's

    Ondersteun asseblief ons borg Home Corp, hulle harte is oop vir ons gemeenskap. Op ons opedag borg hulle skryfbehoeftes- en skooluniformpakette wat tydens ons opedag op 25 April gewen kan word. #OnsBorgeIsBelangrik #DankieVirJulle #HomeCorp #Opedag #egjansen #Borge #Graad8
    10 views
    Borgenuus
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 21, 2018

    Borgenuus

    Ondersteun asseblief ons borg, nl. East Rand Toyota: East Rand Toyota het ongelooflike aanbiedings hierdie maand. Skakel hulle gerus vir meer inligting op 011 841 1700 #onsborgeisbelangrik #egjansen #toyota #Borge #egjansen #ALGEMEEN
    7 views
    Waterbottels vir E.G. Jansen
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 17, 2017

    Waterbottels vir E.G. Jansen

    Baie dankie aan: SCHALDOR wat elke Jansie met 'n waterbottel vir die somer borg. Foto: Morne & Dorette van Schaldor Plastics by die hoof mnr. de Beer. #egjansen #Borge #ALGEMEEN
    35 views
    Home Corp Borg Nie Net Skool
    Chrizanne Pretorius
    • May 12, 2017

    Home Corp Borg Nie Net Skool

    Het jy ingeskryf vir Home Corp se kompetisie? Onthou om jou ketel te gaan haal... Moedersdag is om die draai en Home Corp is net die plek om te gaan kyk vir n bederfie. Hier is 'n skakel na hulle fisiese adres: https://www.google.co.za/…/data=!3m1!4b1!4m5!3m4!1s0x1e9513… Jansiegroete. Hier op ons foto: Phindile Ndyumbu (Debtors Clerk, Home Corp) wat die ketel oorhandig aan Madeline Kilian wie se stiefseun, Jordan Kilian, in Laerskool Kruinsig is. Hy wil graag volgende jaar E
    16 views
    Home Corp Boksburg Borg By Opedag.
    Chrizanne Pretorius
    • May 5, 2017

    Home Corp Boksburg Borg By Opedag.

    Baie dankie aan Home Corp (Boksburg) wat een van ons groot borge was by ons opedag. Dankie vir die boereworsrolletjies en pryse. Gaan ondersteun gerus hierdie meubelwinkel by Oosrand "Retail Park", Noord Rand Weg, Boksburg (Tel: 011 894 4995). #ALGEMEEN #Opedag #Borge #Graad8
    38 views
    123
    4

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.