Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    GHOLFDAG: Cause Pre Owned Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 3, 2019

    GHOLFDAG: Cause Pre Owned Prysborg

    Crause Pre Owned Vehicles CC voertuie in Boksburg is begin met die doel om gebruikte motors van hoë gehalte teen bekostigbare pryse te verkoop. Die meeste van die voorraad motors wat deur Crause Pre Owned verkoop word, is goedkoper as R 100 000. Gaan kyk gerus na Crause Pre Owned Vehicles CC gebruikte motors op hulle eiendom - 63 Rietfontein in Boksburg-Wes. Hier is 'n net 'n paar van die karre: 2007 HYUNDAI TUCSON 2.0 GLS @ R89 800 2012 VOLKSWAGEN POLO VIVO 1.4 5DR @
    21 views
    GHOLFDAG: Judine Motors Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 2, 2019

    GHOLFDAG: Judine Motors Prysborg

    Judine Motors verkoop al vir langer as 19 jaar goeie gehalte, gebruikte motors. Daar is altyd 'n groot verskeidenheid motorvoertuie wat insluit sedans, bussies, ligte vragmotors, studentemotors en bakkies. Besoek Judine Motors ​​in Rietfonteinweg, Boksburg-Wes of kontak een van ons vriendelike verkoopsmanne vir meer inligting by 011 826 2044 / 081 718 9185 / info@judinemotors.co.za. Baie dankie aan Judine Motors vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. https://ww
    30 views
    GHOLFDAG: Home2B Properties Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 1, 2019

    GHOLFDAG: Home2B Properties Prysborg

    Is u opsoek na 'n spesifieke eiendom? Kontak my vir enige navrae oor eiendom. Ek werk in die Oos-Rand omgewing. Ons doen verkope, verhurings, veilings en gratis waardasies in beide residensiële en kommersiële eiendomme. Teresa van der Colf Sel 082 778 8810 teresa@home2bproperties.co.za Baie dankie aan Home2B Properties - Braamfontein vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. http://www.home2bproperties.co.za/property-for-sale #BorgeIsBelangrik #Home2BPropertie
    10 views
    The Clique Café
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 1, 2019

    The Clique Café

    19 September 2019 het die Jansieraad 2020 ‘n lekker buffet ontbyt gaan nuttig by Clique Cafe, voor hulle gaan help regmaak het vir die matriekafskeid 2019, by Thabong Joy For The People.Watter aangename oggend met ’n heerlike ontbyt was dit nie. Die seuns het nie net 2 keer gaan opdis nie, maar sommer 3 tot 4 keer. Baie dankie aan Bedelia Piek en haar span wat ons die oggend op die hande gedra het. Dit word opreg waardeer. Indien jy kos van hoogstaande gehalte en uitsteke
    37 views
    GHOLFDAG: TOMS Musiekwinkel Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 30, 2019

    GHOLFDAG: TOMS Musiekwinkel Prysborg

    TOMS - Die enigste musiekwinkel wat instrumente aan musikante verskaf sedert 1978. Hulle bied 'n groot verskeidenheid topgehaltehandelsmerke teen uitstekende pryse om u musiekbehoeftes te bevredig. Hulle ervare verkoops- en bestuurspan met hul uitgebreide produkkennis en uitstekende diens kan elkeen, van die voornemende musikant tot top professionele kunstenaars help. TOMS - Braamfontein Kontak nommer: 011 403 4105 / braam@toms.co.za Baie dankie aan TOMS - Braamfontein
    12 views
    GHOLFDAG: Nasico Ouditeure Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 27, 2019

    GHOLFDAG: Nasico Ouditeure Prysborg

    Ons doen u boeke ... U fokus op u besigheid .... Ons kan u help om u besigheid te bestuur deur u boeke te doen. Dit is bekostigbaar, op die regte rekeningkundige sagteware en deur mense wat dit al 'n lang tyd doen. Het u hulp nodig met u maandelikse inkomstestate en balansstate? Ons kan ook daarmee help. Nasico Ouditkeure is in 2013 gestig. Ons bied aan ons kliënte 'n wye verskeidenheid rekeningkundige, boekhou-, belasting- en konsultasiedienste in die Oos-Rand. Konta
    14 views
    GHOLFDAG: Cryolipo Fat Freezing
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 26, 2019

    GHOLFDAG: Cryolipo Fat Freezing

    Hou jou liggaam fiks en gesond met Cryolipo Fat Freezing! Kry die liggaam van jou drome sonder 'n operasie of hersteltyd met Cryolipo Fat Freezing wat nou beskikbaar is by ons sentrum in Benoni, Gauteng. Cryolipolys is 'n prosedures wat werk met suigkoppe wat jou vel insuig om die onderliggende vetselle te vries. Die prosedure is ontspanne genoeg dat pasiënte selfs skootrekenaars kan saambring om te werk of slaap terwyl die masjien werk. Die meeste Cryolipolysis-prose
    7 views
    GHOLFDAG: Gooi Kole Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 24, 2019

    GHOLFDAG: Gooi Kole Prysborg

    Nasionale Braaidag word jaarliks op 24 September op erfenisdag gevier. Alle Suid-Afrikaners wêreldwyd word aangemoedig om op die dag hulle vure aan te steek en iets te rooster. Die dag gedenk Suid-Afrika se ryk erfenis en sy unieke tydverdryf, die Braai. Ondersteun gerus Gooi Kole op Braaidag. Hulle verskaf 'n wye verkseidenheid hout en braaibenodighede om 'n lekker vuurtjie aan te steek en 'n vleisie te braai. Gooi Kole - Jou 1 stop braaishop... Hoek van Biddulph en Pr
    54 views
    GHOLFDAG: Curvent International Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 23, 2019

    GHOLFDAG: Curvent International Prysborg

    Spesiale aanbieding op Curvent International PTY Ltd Pinnacle dak-turbines! Kwalifiseer vir 'n spesiale aanbieding van 15% afslag op alle Pinnacle dak-turbines tot einde September. Pinnacle dak-turbines sorg vir natuurlike klimaatbeheer sonder kostes. Optimaliseer produksie en werkverrigting met groen, windaangedrewe dakventilasie. https://www.curvent.co.za/pinnacle-turbine Kontak Curvent se ​​turbine ventilasie-kenner by 011 826 5959 of info@curvent.co.za vir hierdie
    14 views
    GHOLFDAG: Home Corp Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 21, 2019

    GHOLFDAG: Home Corp Prysborg

    Verander jou huis in 'n droomhuis met die hulp van Home Corp. Home Corp verskaf 'n reeks meubels, kombuistoestelle en tuisvermaakprodukte vir elke kamer van jou huis. Home Corp se doel is om pragtige, duursame meubels teen bekostigbare pryse te verskaf deur die middelman uit te sny en driek vanaf die fabriek in te voer. Besoek Home Corp by East Rand Retail Park, North Rand Road, vir hierdie week se groot afslag! Geldig tot 30 September 2019 - terwyl die voorraad hou.
    19 views
    GHOLFDAG: Out & About prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 21, 2019

    GHOLFDAG: Out & About prysborg

    Out & About is 'n splinternuwe kinderpartytjie-lokaal en koffiewinkel. Out & About bied baie pret aan vir die kinders hierdie skoolvakansie, so gaan kuier gerus vir hulle te 99 Langenhoven Street, Parkrand, Boksburg, Gauteng. Kontak nr: 066 570 8125 Baie dankie aan Out & About vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #OutandAbout #Borge #Fondsinsameling #ALGEMEEN
    9 views
    GHOLFDAG: Regency Prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 19, 2019

    GHOLFDAG: Regency Prysborg

    Oorweeg Regency vir u bemarkings- en handelsmerkbehoeftes. 'n Vervaardigings- en produksiefasiliteit wat spesialiseer in die volgende sleutelareas: * Promosieklere * Uniforms * Werksdrag * Sportdrag * Skooluniforms * Kokkedrag * Skooldrag * Veiligheidsdrag * Pette & hoede * Borduurwerk * Promosie-items vir handelsmerke Baie dankie aan Regency vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #Regency http://regency.co.za/ #Borge #Fondsinsamel
    15 views
    GHOLFDAG: Mozambique prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 18, 2019

    GHOLFDAG: Mozambique prysborg

    'n Mosambiekvakansie is die perfekte verskoning om jou skoene uit te skop, jou horlosie uit te trek en aan te pas by 'n stadiger pas. Hier kan jy swem, snorkel, visvang of op 'n sonsondergang-vaart vaar. Baie dankie aan die Mosambiekvakansieprys wat MOZambique vir E.G. Jansen se Gholfdag geborg het. #BorgeIsBelangrik #MOZambique http://www.paindane.com/ #Borge #Fondsinsameling #ALGEMEEN
    11 views
    GHOLFDAG: Hirsch's prysborg
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 17, 2019

    GHOLFDAG: Hirsch's prysborg

    Hirsch's is die grootste privaatbesitte winkel vir huishoudelike toestelle in Suid-Afrika. Hulle het takke regoor die land. Woon hulle dames netwerkoggend met Nadia Scrooby by. #BorgeIsBelangrik #Hirschs https://www.hirschs.co.za/ #Fondsinsameling #Borge #ALGEMEEN
    21 views
    Ondersteun Daleen by Century 21
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    Ondersteun Daleen by Century 21

    Baie dankie aan Century 21 se agent, Daleen Els, vir 'n prys vir EGJ se opkomende gholfdag. Kontak Daleen gerus as jy daaraan dink om eiendom te verkoop of te koop. Sy sal jou beslis kan help! Kontakbesonderhede: Daleen Els 083 307 3128 daleen.nel@century21.co.za #BorgeIsBelangrik #Gholfdag2019 #Borge #Fondsinsameling #Gholf
    20 views
    Ondersteun Out & About
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    Ondersteun Out & About

    Baie dankie aan Out & About vir hulle prys vir EGJ se opkomende gholfdag. Out & About maak die 10e September 'n splinternuwe kinderpartytjie-lokaal en koffiewinkel oop! Hierdie heerlike kuierplek is geleë te 99 Langehovenstraat, Parkrand. Kontakbesonderhede: 066 570 8125 #BorgeIsBelangrik #Gholfdag2019 #Borge #Fondsinsameling #Gholf
    6 views
    WEN HOPE PRYSE - KOM SPEEL GHOLF SAAM E.G JANSEN!
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    WEN HOPE PRYSE - KOM SPEEL GHOLF SAAM E.G JANSEN!

    HOËRSKOOL DR. E.G. JANSEN bied aan: Around the world in 18 holes…GHOLFDAG Datum: 11 September 2019 Plek: Benoni Country Club Tyd: 11:30 “Shotgun Start” 'Cars for own account' Tel: (011) 849-5211 R1600 vir ‘n vierbal. Sluit halfweg en aandete in. Bowwe/setperke kan geborg word teen R1000 elk, Formaat: “Better Ball” Enige navrae kontak: Rudi Dames: 083 277 1347 Reghardt Botha: 082 940 2199 #Gholf #Fondsinsameling #Borge
    11 views
    RAAK BETROKKE: BORG 'N PRYS OF 'N PUTJIE VIR EGJ SE GHOLFDAG
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    RAAK BETROKKE: BORG 'N PRYS OF 'N PUTJIE VIR EGJ SE GHOLFDAG

    As deel van Hoërskool Dr. E.G. Jansen se fondsinsamelingsveldtog, word ‘n Gholfdag op 11 September 2019 by die Benoni Country Club aangebied. Hierdie jaar is die tema Around the world in 18 holes... dis ‘n reis wat jy nie wil mis. Vir enige navrae kontak: Rudi Dames: 083 277 1347 Reghardt Botha: 082 940 2199 Dankie aan al die maatskappye wat tot dusver pryse geskenk het. #BorgeIsBelangrik #Fondsinsameling #Gholfdag2019 #Gholf #Borge #Fondsinsameling
    29 views
    RAAK BETROKKE: BORG 'N PRYS VIR EGJ SE GHOLFDAG
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    RAAK BETROKKE: BORG 'N PRYS VIR EGJ SE GHOLFDAG

    As deel van Hoërskool Dr. E.G. Jansen se fondsinsamelingsveldtog, word ‘n Gholfdag op 11 September 2019 by die Benoni Country Club aangebied. Hierdie jaar is die tema Around the world in 18 holes... dis ‘n reis wat jy nie wil mis. Vir enige navrae kontak: Rudi Dames: 083 277 1347 Reghardt Botha: 082 940 2199 Dankie aan al die maatskappye wat tot dusver pryse geskenk het. #Gholf #Borge #Fondsinsameling
    7 views
    Ondersteun asseblief ons borge:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 11, 2019

    Ondersteun asseblief ons borge:

    Spitz and Bitz Catering kan maar! Gee Nadene gerus 'n lui op 082 741 3848. #BorgeIsBelangrik #Borge #ALGEMEEN
    6 views
    1
    2
    34

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.